Spektrum 1 Februarie 2021 - a podcast by RSG

from 2021-02-01T11:00

:: ::

'n Verslag van die waghondorganisasie, Corruption Watch, dui op korrupsie met die tydelike werkgewer/werknemer hulpskema wat tydens die Covid-19-pandemie ingestel is Oudpresident Jacob Zuma sê hy sal eerder tronk toe gaan as om weer voor die Staatskapingskommissie te verskyn. Mianmar in Suid-Oos Asië is op 'n mespunt ná 'n oënskynlike militêre staatsgreep en die arrestasie van verskeie regeringsleiers, insluitend die Nobelpryswenner, Aung San Suu Kiy.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG