Spektrum 10 Desember 2021 - a podcast by RSG

from 2021-12-10T10:00

:: ::

Die regering sĂȘ hospitaalopnames het weens Covid-19 met 200% toegeneem. Suid-Afrika se grondwet is vandag 25 jaar gelede onderteken. Die karkas van 'n boggelrugwalvis, wat by Seepunt uitgespoel het, is die see ingesleep om te sink. Ambassadeurs van 16 Afrika-lande vra Amerika om die reisverbod op te hef. Vier vermeende stropers word in Mpumlanga vir renosterstropery vasgetrek.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG