Spektrum 10 Februarie 2022 - a podcast by RSG

from 2022-02-10T10:00

:: ::

Die Tshwane Metro is op die oorlogspad teen onbetaalde rekeninge. Daar word baie verwag, en niƩ verwag, van die president se staatsrede. 'n Plaaslike slimfoon-vervaardiger kom nie die mas op nie. Hoe gemaak as jou bestuurslisensie verval het, en jy is 'n botsing betrokke? Europese wetenskaplikes ontwikkel praktiese kernfusie.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG