Spektrum 14 Junie 2022 - a podcast by RSG

from 2022-06-14T10:00

:: ::

Die Parlement gaan nie die bewerings van misdadige optrede deur die president ondersoek nie. Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming sĂȘ die regering sal nie veel langer die Basiese Inkomstetoelaag kan bekostig nie. Navorsing wys dat Kaapstad die meeste geboortes in 2019 aangeteken het, maar is dit noodwendig 'n goeie ding?

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG