Spektrum 14 Mei 2021 - a podcast by RSG

from 2021-05-14T10:00

:: ::

Die regering sĂȘ hy is gereed vir Fase Twee van die inentingsprogram - is dit egter waar? Ons vind uit waarom baie mense steeds huiwerig is om die Covid-19-entstof te ontvang. 'n Nuwe organisasie wat die misbruik van pensioenfondse sal beveg, is pas gestig. Die kwartaallikse misdaadstatistiek word bekendgemaak.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG