Spektrum 14 Oktober 2021 - a podcast by RSG

from 2021-10-14T10:00

:: ::

Minstens vier onwettige mynwerkers is vasgekeer in 'n diamantmyn in die Noord-Kaap. Dit laat opnuut vrae ontstaan oor veiligheid by myne wat in onbruik staan. Verskeie sake-ondernemings het nie vanoggend hulle deure geopen nĂ¡ die geweld, wat gister in Korsten in Gqeberha uitgebreek het nie. Die Vryheidsfront Plus hou voet by stuk dat regstellende aksie nie werk soos dit moet nie.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG