Spektrum 16 Julie 2021 - a podcast by RSG

from 2021-07-16T10:00

:: ::

President Cyril Ramaphosa sê hulle is op die spoor van diegene wat daarvan verdink word dat hulle die land probeer destabiliseer het, en sê Suid-Afrikaners het bewys dat hulle nié vir verdeeldheid staan nie. Die ontleder, Max du Preez, sê die president kan nie alleen vir die regering se swak reaksie op die situasie beskuldig word nie, want “hy sit met ministers wat werklikwaar onbeholpe is.” Die kinderhuis in Kwazulu-Natal, waar kinders bereid was om water te drink weens voedseltekorte tydens vandeesweek se geweld, kry hulp. Kerke vra dat ‘n amnestietydperk gegun word aan diegene wat goedere gesteel het.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG