Spektrum 19 Oktober 2020 - a podcast by RSG

from 2020-10-19T11:00

:: ::

Die Universiteit Stellenbosch verwerp die DA se bewering dat die rektor, prof. Wim de Villiers, glo 'n neerhalende houding teenoor Afrikaanse moedertaalonderrig by die instelling inslaan. Die Universiteit van Kaapstad en die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg begin binnekort met kliniese toetse om te bepaal of die inenting teen masels, Duitse masels en pampoentjies, bekend as MMR, beskerming teen Covid-19 bied. 'n Opname oor die pryse van die kosmandjie in verskillende dele van die land, wys hoe skerp kospryse in sommige gevalle gestyg het.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG