Spektrum 26 Junie 2020 - a podcast by RSG

from 2020-06-26T11:00

:: ::

In die Program
Moody's is nie oortuig dat Suid-Afrika teen 2023 sy skuldvlakke sal stabiliseer nie. Ouers ondervind probleme met Gauteng se aanlyn skooltoelating stelsel.
Ons praat met die ontwikkelaar van die voetpomp met handreiniger en sy pa en die grondwetlikheid van die Wet op Rampbestuur word in die hof getoets.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG