Spektrum 27 Februarie 2023 - a podcast by RSG

from 2023-02-27T10:00

:: ::

President Cyril Ramaphosa sĂȘ dit is nie die plig van die nasionale regering om elektrisiteitsvoorsiening te bewerkstellig nie. Verwag 'n styging in brandstofpryse aanstaande maand. Onvolhoubare fases beurtkrag noop die land se sakesektor om voor te berei vir 'n totale ineenstorting van die nasionale kragnetwerk.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG