Spektrum 27 Junie 2022 - a podcast by RSG

from 2022-06-27T10:00

:: ::

Die Oos-Kaapse Drankraad reageer skerp op die dood van 21 tieners in 'n taverne in Oos-Londen. Die direkteure van vyf Gautengse skole word ondersoek vir beweerde bedrog en wanadministrasie. Mense in Sydney in Australiƫ betoog weer teen klimaatsverandering.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG