Spektrum 31 Oktober 2022 - a podcast by RSG

from 2022-10-31T10:00

:: ::

'n Staking in die staatsdiens kan dienslewering ontspoor. Die prys van brandstof, veral diesel, styg skerp, met gevolge vir die ekonomie. Maar moenie enige verligting van die regering verwag nie. Die beraad oor die konflik tussen Tigray en Ethiopiƫ word verleng.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG