Spektrum 4 Mei 2021 - a podcast by RSG

from 2021-05-04T10:00

:: ::

ANC-president Cyril Ramaphosa konsolideer glo sy magsposisie binne die party, maar daar is tekens dat leiers wat van korrupsie beskuldig word, hulle dalk sal verset. Nog uiteenlopende reaksie op die hoƫvlak paneel se verslag oor luiperds, leeus, olifante en renosters. Slaggate rig nie net skade aan voertuie nie, dit kan ook lewens eis.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG