Spektrum 5 November 2020 - a podcast by RSG

from 2020-11-05T11:00

:: ::

Die matriekeindeksamen het vandag begin met leerders wat die vak Engels geskryf het. 'n Kenner deel haar kommer oor die impak van die inperking op hierdie sleuteleksamens. Die Amerikaanse president Donald Trump en sy opponent, Joe Biden, sĂȘ albei dat hulle voorloop in die Amerikaanse presidentsverkiesingstryd. Die voormalige voorsitter van die SAL, Dudu Myeni, het weer daarop aangedring om van haar reg tot stilswye gebruik te maak voor die Zondo-kommissie.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG