Spektrum 9 Julie 2021 - a podcast by RSG

from 2021-07-09T10:00

:: ::

Gauteng se Covid-19-verspreidingskoers neem af, maar kommer oor ander provinsies neem toe. Te midde van stygende Covid-19-gevalle, sterf Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Geoff Makhubo nadat hy met die siekte gehospitaliseer is. Die ANC se sektretarisgeneraal, Ace Magashule, bly geskors, maar wat van oudpresident Jacob Zuma se ANC-status? Daar is heelwat vrae oor die skorsing van die hoof van die buitelandse spioenasie-tak, Robert McBride, nĂ¡ 'n beweerde mislukte geheime sending in Mosambiek. Vrystaat Landbou loof die polisie se optrede om 'n plaasaanval te verhoed.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG