Spektrum 9 Junie 2021 - a podcast by RSG

from 2021-06-09T10:00

:: ::

Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas. Die Johnson&Johnson-entstof is steeds nie as veilig vir gebruik verklaar nie. Voƫlgriep is by drie plase in die Vrystaat aangemeld. Die Verkiesingskommissie stel vandag amptelik die Plaaslike Regeringsverkiesing bekend.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG