Suid-Afrikaner blink uit tydens paralimpiese spele - a podcast by RSG

from 2021-08-25T10:51

:: ::

Een van die deelnemers wat by vanjaar se paralimpiese spele uitgeblink het, is Irmgard Bensusan. Sy is in Suid-Afrika gebore en getoeë, maar sy het Duitsland verteenwoordig in die vroue 100 meter en 200 meter. Sy het haar leuse, "ek sal hulle wys," met Marlinée Fouché gedeel na die openingseremonie. Hierna het sy twee silwer medaljes losgehardloop. Foto: Verskaf

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG