Vrae bly onbeantwoord na FW de Klerk se dood - a podcast by RSG

from 2021-11-12T12:15:07

:: ::

 "Wat ons wou weet van De Klerk, is hoeveel hy geweet het van die beplande moord op my pa-hulle, en hoekom hy niks gesê het en gedoen het om daardie moorde te verhoed nie." Só het Lukhanyo Calata gereageer op die dood van die laaste apartheidspresident, FW de Klerk. Sy pa, Fort, was deel van die sogenaamde 'Cradock-4' wat in 1985, na bewering deur die veiligheidspolisie vermoor is. Calata sê die antwoorde waarop hy en verskeie ander slagoffers van dié voorval gehoop het, is saam met De Klerk dood. 


Foto: Daily Maverick

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG