Die Intense Kwesbaarheid van GOD - Boodskap 2 - a podcast by Kobus and Le Bey

from 2020-10-31T16:00

:: ::

Ons dink nie sommer aan God as `n kwesbare God nie. Dit klink soos `n paradoks om so oor die Almagtige God te dink. In hierdie reeks van 4 boodskappe gaan ons sien hoe kwesbaar God eintlik is en wat dit vir ons beteken. 

  1. Die Spyt van ons Kwesbare Vader
  2. Die Ondraaglike Pyn van ons Verlosser, Jesus
  3. Die Sug van ons Trooster, die Heilige Gees 
  4. Wat maak ons met ons eie Kwesbaarheid

Die boodskap is ook op YouTube beskibaar: Kliek hier om die beeldmateriaal ook te sien.

Support the show (https://thebiblegps.com/donation)

Further episodes of The Bible GPS

Further podcasts by Kobus and Le Bey

Website of Kobus and Le Bey