Die Vaccine (Entstof), 666 en Openbaring:'n Gesprek met Stephan Joubert - a podcast by Kobus and Le Bey

from 2020-12-13T12:00

:: ::

Stephan Joubert is ’n spreker, prediker, leierskapkonsultant en skrywer. In 2010 is een van sy boeke, Jesus – ’n radikale sprong, bekroon met die Andrew Murray-prys. Stephan is buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes-Universiteit, ’n navorsingsgenoot in Teologie aan die Radboud Universiteit in Nijmegen, Nederland, redakteur van ’n groot e-kerk op die internet, en deeltydse leraar. Hy is getroud met Marietjie en het twee dogters, Tarien en Elani. http://www.ekerk.org/

Support the show (https://thebiblegps.com/donation)

Further episodes of The Bible GPS

Further podcasts by Kobus and Le Bey

Website of Kobus and Le Bey