Geestelike lusteloosheid - a podcast by Jaques Booysen

from 2020-08-30T20:48:01

:: ::

Voel jy soms nie lus om jou bybel op te tel of om in gebed te tree nie? Hierdie episode sal jou weer lus gee vir die lewe en om weer op jou staanplek te kom. Geniet die woord en bly in christus.

Further episodes of BLY IN CHRISTUS

Further podcasts by Jaques Booysen

Website of Jaques Booysen