Podcasts by BLY IN CHRISTUS

BLY IN CHRISTUS

Daaglikse bybelse inspirasie en motivering. Baie prakties en hedendaags.

Further podcasts by Jaques Booysen

Podcast on the topic Christentum

All episodes

BLY IN CHRISTUS
Angs, stres en volmaakte vrede. from 2020-09-08T20:40:18

Vergeet van stres en luister na die woord. God sal jou bedien en jou verlos van jou stres.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Wees nie bevrees from 2020-09-08T20:37:25

As jy vandag bevrees voel is hierdie episode vir jou

Listen
BLY IN CHRISTUS
Vredendal_Ignoreer jy die skat? from 2020-09-04T03:19:37

Hierdie episode is regstreeks uitgesaai uit Vredendal aan die weskus.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Gebed vir persoonlike genesing from 2020-09-03T03:46:33

As jy persoonlike genesing nodig het. Is hierdie gebed vir jou.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Tot hier toe en nie meer verder nie_inspireerd deur Leon Simmery. from 2020-09-02T02:29:24

Hierdie episode laat jou stilstaan en besef dat jy hoef om niks te vrees nie en dat jy vir sie storms van die lewe moet se tot hiertoe en nie meer verder. Hierdie episode is geinspireer deur Leon S...

Listen
BLY IN CHRISTUS
Jy is n aankoop van God. from 2020-09-01T04:11:48

Dis jou nuwe seisoen. Kom eien dit! God het jou losgekoop en Hy sal jou deur allerlei beproewings sit sodat jy anderkant uitkom suiwer soos GOUD.

Listen
BLY IN CHRISTUS
BLY IN CHRISTUS (Trailer) from 2020-08-31T04:06:21

Listen
BLY IN CHRISTUS
Om God se stem te hoor_Jaques Booysen from 2020-08-31T04:02:07

Sukkel jy soms om die stem van die Here te hoor? Weet jy nie hoe om jouself in te stel om die heilige gees van God te ervaar nie? Hierdie episode kyk na maniere hoe om God se stem te kan hoor. Luis...

Listen
BLY IN CHRISTUS
n Ewige tuiste by God from 2020-08-30T21:22:44

Wil jy n ewige tuiste by God he? hierdie episode is gefokus op ons jeug en kinders asook om ons ouers te bemoedig om sterk te wees vir hul kinders in vandag se wereld.

Listen
BLY IN CHRISTUS
God se hoe roeping_deel2 from 2020-08-30T21:19:17

Deel 2 van die episode.

Listen
BLY IN CHRISTUS
God se hoe roeping from 2020-08-30T21:17:15

Hierdie episode gaan oor God se hoe roeping vir ons lewe. Ons almal het n plan en n loopbaan maar wie se ons roeping is in ons loopbaan? Kom ons luister wat God se woord te se het.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorle. from 2020-08-30T21:14:07

Hierdie is deel 2.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Geblokkeerde seeninge_deel 2 from 2020-08-30T21:07:24

Hierdie is deel 2 van die episode.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Geblokkeerde seeninge from 2020-08-30T21:05:02

Het jy geweet dat jy soms in die pad staan van jou eie geluk? Ja, soms blok ons, ons eie seeninge en hierdie is n 2 gedeelte episode oor hoe ons, ons krag terug kan kry en God te kry om vir ons te ...

Listen
BLY IN CHRISTUS
Ons doel, dood en sukses from 2020-08-30T21:00:35

Ooit gewonder wat jou doel om aarde is? Wil jy graag suksesvol in God wees? Hierdie episode gaan ons bietjie gesels oor ons doel in die lewe en hoe om n sukses daarvan te maak. Ons kyk ook na dood ...

Listen
BLY IN CHRISTUS
Voortdurend omring from 2020-08-30T20:56

Weet jy hoe dit voel om in die volle teenwoordigheid van God te wees? Wel kom ervaar dit vandag.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Geestelike lusteloosheid from 2020-08-30T20:48:01

Voel jy soms nie lus om jou bybel op te tel of om in gebed te tree nie? Hierdie episode sal jou weer lus gee vir die lewe en om weer op jou staanplek te kom. Geniet die woord en bly in christus.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Wysheid en Dwaasheid from 2020-08-30T20:43:18

Wysheid is n belangrike fasset van ons lewe maar hoe verkry mens dit? Hoe weet ons wat reg en verkeerd is? Kom luister en reflekteer op jou lewe.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Gawes en roeping from 2020-08-30T20:38:52

Al gewonder wat jou gawe of roeping is? Vandag kan jy uitvind wat die woord van God se oor gawes en roeping.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Vrees en die toekoms from 2020-08-30T20:33:59

Vrees jy soms wat die toekoms jou inhou? Hierdie podcast gaan jou help om oor jou vrese te kom en tenvolle teenwoordig te wees sodat jy n seenvolle toekoms sal he.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Lewende water from 2020-08-30T20:27:42

Waaruit put jy jou lewende water? Hier bestudeer ons die verhaal van Jesus en die Samaritaanse vrou en ons leer die lesse daaruit.

Listen
BLY IN CHRISTUS
Ontwaking from 2020-08-30T19:51:06

Dis soos in die begin wat God die hemel en aarde gemaak het. Dit is my ontwaking en vrylating van alles wat my weggehou het van die wonderlike liefde en teenwoordigheid van God. Ek wil he hierdie e...

Listen