Om God se stem te hoor_Jaques Booysen - a podcast by Jaques Booysen

from 2020-08-31T04:02:07

:: ::

Sukkel jy soms om die stem van die Here te hoor? Weet jy nie hoe om jouself in te stel om die heilige gees van God te ervaar nie? Hierdie episode kyk na maniere hoe om God se stem te kan hoor. Luister en deel.

Further episodes of BLY IN CHRISTUS

Further podcasts by Jaques Booysen

Website of Jaques Booysen