Podcasts by Die Bier Uur

Die Bier Uur

Die Bier Uur Podcast! Waar Roedolph en Christiaan jou ore brei met smaaklike geselskap en vuil grappe, in JOU taal!

Further podcasts by Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet

Podcast on the topic Comedy

All episodes

Die Bier Uur
Episode 1 - Bier my nou! from 2023-12-13T13:38:14.243892

Roedolph en Christiaan gesels met verras gas Jaun-Kyle oor die aantal geslagte, Harry Potter, die ruimte, bier, Jack Black, kopiereg en nog vele meer!

Vind hier die notas wat ons in die ...

Listen
Die Bier Uur
Episode 1 - Bier my nou! from 2022-03-07T02:56:09.173597

Roedolph en Christiaan gesels met verras gas Jaun-Kyle oor die aantal geslagte, Harry Potter, die ruimte, bier, Jack Black, kopiereg en nog vele meer!

Vind hier die notas wat ons in die ...

Listen
Die Bier Uur
Episode 2 - Die Tweede Episode from 2022-02-21T02:03:41.366835

Uiteindelik episode 2! Julle het lank gewag en ons het lank gevat, maar hy is nou hier! In die episode drink Roedolph en Christiaan 3 craft biere en gesels oor Trump, 3d gedrukte gips, mense met ba...

Listen
Die Bier Uur
Episode 7 - Meer soos BEE uur from 2022-02-21T02:03:41.352176

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mac-Mahon 2M en ‘n Saggy Stone Wit Bier. Hulle gesels met verras gas Sergio oor Game of Thrones, E3, Arnold Schwarzenegger, die eerste nude en 'n vrou...

Listen
Die Bier Uur
Episode 12 - Verban in China from 2022-02-21T02:03:41.337925

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n h"O"ps is for orange deur Karoo Craft Breweries/Kennel brewery en ‘n Soul Power deur Shields Indie Brewing Company. Hulle gesels oor Blizzard (#FreeHo...

Listen
Die Bier Uur
Episode 16 - Ft. Emile Hay from 2022-02-21T02:03:41.290748

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak First Light Golden Ale. Hulle gesels met Emile Hay oor musiek, cover bands en noot vir noot.

Listen
Die Bier Uur
Episode 19 - Kanselleer Kultuur from 2022-02-21T02:03:41.279452

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Brewers Lager. Hulle gesels oor die coronavirus, die me too beweging en kanselleer kultuur.

Listen
Die Bier Uur
Episode 20 - Die Man van Japan - Deel 1 from 2022-02-21T02:03:41.274894

In Episode 20 Chat Christiaan & Roedolph met die Man Van Japan! Phillo Van der Hoogt!

Listen
Die Bier Uur
Episode 22 - Hello daar! from 2022-02-21T02:03:41.243334

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor wat hulle gemaak het gedurende lockdown en die police brutality/black lives matter betogings.

Listen
Die Bier Uur
Episode 24 - Ons is terug! from 2022-02-21T02:03:41.235896

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Jack Black's Atlantic Weiss. Hulle gesels oor wat hulle in die tyd gedoen het tussen episodes, Formula 1 en Radio Sonder Mense.

Listen
Die Bier Uur
Episode 25 - Snor my nou from 2022-02-21T02:03:41.199413

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor Movember, die Amerikaanse verkiesing en oor die nuwe System of a Down liedjies.

Listen
Die Bier Uur
Episode 30 - Die Oh-limpiese spele from 2021-08-16T05:00

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam...

Listen
Die Bier Uur
Episode 29 - Met Schalk Bezuidenhout from 2021-03-23T05:00

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels met die Afrikaanse komediant Schalk Bezuidenhout.

Listen
Die Bier Uur
Radio Sonder Mense - Episode 1 from 2021-03-15T05:00

Radio Sonder Mense is 'n kortverhaal storie oor 'n fiktiewe klein dorpie net so 15 ure buite die Kaap.

Listen
Die Bier Uur
Episode 28 - BierVision from 2021-03-15T05:00

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Striped Horse en 'n Erdinger. Hulle gesels oor F1 wat terug is, WandaVision en oor space.

Listen
Die Bier Uur
Episode 26 - Skaakmat from 2020-11-16T05:00

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Black Label. Hulle gesels oor The Queen's Gambit, sosiale media en tuis gemaakte bier.

Listen
Die Bier Uur
Episode 23 - Waantoe? Maan toe! from 2020-06-17T05:00:24

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Tafel Lager. Hulle gesels oor Space X en NASA, Elon Musk se kind se naam en Mark Zuckerburg .

Listen
Die Bier Uur
Episode 21 - Die Man van Japan - Deel 2 from 2020-03-18T04:59:46

In die episode gesels Roedolph en Christiaan met die man van Japan, Phillo van der Hoogt!

Listen
Die Bier Uur
Episode 18 - Die Brand Uur from 2020-02-24T05:00:12

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Bitburger Premium Pils. Hulle gesels oor baie warm brandrissie, Parasite by die Oscars en die nuwe Batman met Robert Patterson.

Listen
Die Bier Uur
Episode 17 - Die Terapie Uur from 2020-02-10T05:00:21

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Windhoek Draught. Hulle gesels oor die coronavirus, Bojack Horseman en mental health.

Listen
Die Bier Uur
Episode 15 - Ons Het Die Corona Bier Virus from 2020-01-27T05:00:02

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Buffelsfontein Lager. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, die coronavirus en Don't Fuck With Cats.

Listen
Die Bier Uur
Episode 14 - Bietjie Wyn Vir Die Pyn from 2020-01-20T05:00:20

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Swagga Breweries African Porter. Hulle gesels oor UFC 246 - McGregor vs Cerrone, rëen in Australië en mense wat eienaardige dinge doen.

Listen
Die Bier Uur
Episode 13 - 2020 from 2020-01-13T05:00:12

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Fraser’s Folly Hoppy Lager. Hulle gesels oor 'n moontlike 3de wêreld oorlog, shows waarna hulle uitsien in die jaar en games wat in 2020 gaan uitkom.

Listen
Die Bier Uur
Episode 11 - AI.. Meer soos Aaai from 2019-10-22T04:45:07

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Maroela Bonecrusher en ‘n Canned Granade. Hulle gesels oor Spiderman (Disney vs Sony), Area 51 en Boston Dynamics.

Listen
Die Bier Uur
Episode 10 - Gars groei in Garsfontein from 2019-09-30T04:30:21

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n And Union Steph Weiss en ‘n Buffelsfontein Lewer-Olie. Hulle gesels oor Tumblr wat verkoop is, Jeffrey Epstein conspiracies en 'n bietjie gaming nuus.

Listen
Die Bier Uur
Episode 9 - Is die episode 'n deepfake? from 2019-08-19T04:45:05

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Zwakala LIMPOPO LAGER en ‘n Drifter THE LEGEND LAGER. Hulle gesels met verras gas Betsie oor deepfakes, die Apollo 11 maanlanding en Avengers Endgame ...

Listen
Die Bier Uur
Episode 8 - Die weiss uur from 2019-08-12T04:45:20

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n CBC Krystal Weiss en ‘n Erdinger Weiss. Hulle gesels oor die 2019 Capital Craft Bier Fees, Cyberpunk omstredenheid, R. Kelly en 'n hele klomp vreemde ...

Listen
Die Bier Uur
Episode 6 - Nostalgie from 2019-07-30T04:45:04

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Grolsch en ‘n Mad Giant Lager. Hulle gesels met spesiale gas Dillon oor allerhande dinge wat hulle kan onthou van hul kinderdae.

Listen
Die Bier Uur
Episode 5 - As jy kak praat kon invoice by Google from 2019-04-18T12:48:41

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Mad Giant IPA en ‘n Fokof Lager. Hulle gesels oor sintetiese alkohol, 'n man vasgevang in 'n skip onder water, 'n man wat geld gesteel het by Facebook...

Listen
Die Bier Uur
Episode 4 – Vuiler as 'n strand voor #trashtag from 2019-03-25T18:12:52

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Camelthorn Weiss Bier en ‘n Redrock Firebird IPA. Hulle gesels oor die nuwe trend #Trashtag, 'n pad van plastiek, die momo chalange, 'n transvestiet s...

Listen
Die Bier Uur
Episode 3 - Hoe slim is jy as jy drink? from 2019-02-24T18:33

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n ou staatmaker met die naam Black Label en 'n Guinness. Hulle gesels oor die Mars Opportunity, F1, Aladdin en wat jou drink IK is onder andere.

Listen