Episode 30 - Die Oh-limpiese spele - a podcast by Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet

from 2021-08-16T05:00

:: ::

In die episode drink Roedolph en Christiaan ‘n Devil's Peak Lager. Hulle gesels met spesiale gas Jaco oor die space race tussen Jeff Bezos en Richard Branson , Olimpiese Spele en oor die nuwe Steam Deck.

Further episodes of Die Bier Uur

Further podcasts by Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet

Website of Christiaan van Niekerk en Roedolph Breet