Fil. 1:12-18 - Om as ambasadeur van God bo jou omstandighede uit te styg | Leraar Gerhard Benadé - a podcast by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

from 2020-05-22T18:26:12

:: ::

Filippense 1:12 (AFR83) Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda

Further episodes of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Further podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Website of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)