Podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Weeklikse kerkdienste in audio formaat.

Further podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Podcast on the topic Christentum

All episodes

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Romeine 5:8 - Jesus se reaksie teenoor ons sondige natuur. from 2020-07-25T18:32:04

Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: Listen

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Lukas 13:18-21 - Laat die Koningkryk van God Groei | Leraar Gerhard Benadé from 2020-07-03T17:05:31

Lukas 13:18 (AFR33) EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy ...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Nagmaal 20 Junie 2020 | Leraar Gerhard Benadé from 2020-06-19T15:05:05

Nagmaal diens 20 Junie 2020 Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noo...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Johannes 9:1-3 - "Labels" van vooroordeel | Leraar Roedolf Basson from 2020-06-12T23:00

Johannes 9:1-3 (AFR33) EN toe Hy verbygaan, sien Hy ’n man wat blind was van sy geboorte af. Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy ...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
1 Thes. 5:17 - Die hart van gebed het te doen met die hart | Leraar Roedolf Basson from 2020-05-28T20:59:34

1 Thes. 5:17 AFR33 Bid sonder ophou. Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Fil. 1:12-18 - Om as ambasadeur van God bo jou omstandighede uit te styg | Leraar Gerhard Benadé from 2020-05-22T18:26:12

Filippense 1:12 (AFR83) Ek wil hê julle moet weet, broers, dat wat my oorgekom het, juis die verkondiging van die evangelie bevorder het.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Markus 9:43-49 - Ge-photoshop | Leraar Roedolf Basson from 2020-05-15T15:44:16

Markus 9:43 AFR33 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Johannes 17:20-26 - Die dag toe Jesus vir jou gebid het | Leraar Gerhard Benadé from 2020-05-08T09:22:34

Johannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se pro...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
1 Petrus 4:12-13 - Sal jy staan? | Leraar Roedolf Basson from 2020-04-24T15:25:55

1 Petrus 4:12-13 (Afr33) Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle bep...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Galásiërs 6:2-5, 9-10 - Sê my, waar is die kerk? | Leraar Deon Breedt from 2020-04-17T18:13:26

Galásiërs 6:2-5, 9-10 (Die Boodskap vertaling): Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presie...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Sabbat Opening: Goeie Vrydag - 10 April 2020 | Leraar Roedolf Basson from 2020-04-10T20:16:14

Hoekom voel die pad net moeiliker as mens nie kerk toe gaan nie? Luister na Leraar Roedolf Basson se inspireerende boodskap.

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Hebreërs 13:6 - Ons vyand "vrees" | Leraar Roedolf Basson from 2020-04-10T15:42:41

Hebreërs 13:6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ’n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ’n mens aan my doen? Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Sabbat Opening: Om stil te word - 3 April 2020 | Leraar Roedolf Basson from 2020-04-03T21:47:55

Wat beteken dit om stil te word? In lig van die corona virus is dit wat baie mense vra. Mag leraar Roedolf Basson se Sabbat opening boodskap u versterk.

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Psalm 46:1-12 - Gryp God aan as jou toevlug en vrees nie | Leraar Gerhard Benadé from 2020-04-03T18:41:28

Psalm 46:1-12

God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die be...

Listen
Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)
Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson from 2020-03-27T12:38:38

Teks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders oor...

Listen