Johannes 17:20-26 - Die dag toe Jesus vir jou gebid het | Leraar Gerhard Benadé - a podcast by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

from 2020-05-08T09:22:34

:: ::

Johannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.

Further episodes of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Further podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Website of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)