Lukas 13:18-21 - Laat die Koningkryk van God Groei | Leraar Gerhard Benadé - a podcast by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

from 2020-07-03T17:05:31

:: ::

Lukas 13:18 (AFR33) EN Hy het gesê: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk? Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda

Further episodes of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Further podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Website of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)