Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson - a podcast by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

from 2020-03-27T12:38:38

:: ::

Teks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd...

Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.

Further episodes of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Further podcasts by Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Website of Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)