Podcasts by Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? met Stix

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

Further podcasts by Stix Gevaaalik

Podcast on the topic Comedy

All episodes

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 08-02-2021 from 2021-02-09T03:40:19

Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video.

Sponsors:

Listen

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 01-02-2021 from 2021-02-02T12:53:14

In die week se episode vertel Stix van 'n deftige jong knaap met 'n ou koraal-groen Toyota Camry wat hy raakgeloop het my 'n vulstasie in Pretoria-oos.

Sponsors:

<...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 24-01-2021 from 2021-01-24T08:29:55

In die week se episode vra Stix wat is kuns, of wat is 'n kunstenaar? Hy praat ook oor hoe hy homself nie sien as 'n kunstenaar nie, en niks van die goed wat hy doen sien as kuns nie.

Listen

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 16-01-2021 from 2021-01-16T07:27:52

In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud.

Sponsors

Listen

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020 from 2020-08-27T11:42:30

In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat ...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020 from 2020-08-20T08:36:10

Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel.

Sponsors

Koop GVLK hempies: Listen

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020 from 2020-08-12T10:22:26

In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even?

<...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020 from 2020-08-04T11:30:14

Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat ni...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020 from 2020-07-24T17:44:43

Stix praat oor hy wat weer begin teken het. Hy rant oor wat kuns eintlik is en praat oor sy kind "bribe" met 'n geweer.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020 from 2020-07-14T19:05:37

Stix praat oor die dood van sy goeie vriend, "Facebook Degrees" en hoe weird alles tans is

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 01/07/2020 from 2020-07-01T11:02:41

Die week noem Stix al die heavy goed waaroor hy nie wil praat nie. Daar word geloer na koerantopskrifte en dan word dinge heavy voor daar gepraat word oor hoekom Stix nie meer die Vrydag Bederf en ...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020 from 2020-06-25T13:42:46

In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woo...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/202 from 2020-06-17T13:20:02

In die week se episode praat Stix oor Run The Jewels, Social Media en die idee van Momento Mori. Ondersteun die podcast hier: Komedieshop: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merc...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 08/06/2020 from 2020-06-08T17:02:41

In die week se episode praat Stix oor hoe gevaaalik.com gaan verander. Sponsors: https://gevaaalik.com/capeape https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2020-02-04 from 2020-02-07T10:12:43

Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag!

Sponsors:

Koop 'n...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2020-01-27 from 2020-01-31T10:09:03

Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week praat ek oor creativity en dinge doen.
Listen

Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-12-13 from 2019-12-13T04:29:01

DIe week praat Stix natuurlik oor die weer, want alles is nat. Daar word ook gepraat oor Facebook safety check-ins oor die Centurion/Pretoria "vloede" en dan natuurlik die storie van my retro horlo...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-11-02 from 2019-12-04T12:55:08

In die week se episode word daar gepraat oor "perineum sunning" a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy nou 'n "postman" 'n "post person" moet noem.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-11-25 from 2019-11-26T08:23:36

Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die ...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-11-19 from 2019-11-19T08:31:26

Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van 'n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip na Knysna van die naweek en Kulula se uselessness.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-11-11 from 2019-11-12T05:03:15

Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook 'n charcoal-lime lemonade probeer as 'n gesonde drankie... wat Stix dan gin by gooi om weer lekker on...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-11-04 from 2019-11-06T10:44:46

In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-10-29 from 2019-10-29T04:32:59

'n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook 'n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-10-21 from 2019-10-24T05:03:39

Het jy al 'n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-10-14 from 2019-10-14T17:11:43

Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-10-08 from 2019-10-08T20:35:23

Stix raak opgewerk oor Aitsa! en "Die Laan" en "virseker" maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en op die ou einde perspektief. Koop GVLK hemde: ht...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-09-30 from 2019-09-30T14:25:30

In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? 2019-09-23 from 2019-09-25T07:10:37

In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? Podcast 2019-09-16 from 2019-09-16T19:54:17

Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03 from 2019-04-03T09:07:57

Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11 from 2019-03-14T10:26:23

Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05 from 2019-03-05T10:32:31

Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet ...

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek podcast 26-02-19 from 2019-02-27T04:08:25

Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai          

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019 from 2019-01-29T08:39:41

Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019 from 2019-01-14T10:42:52

Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019 from 2019-01-08T15:08:32

Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018 from 2018-11-21T10:24:45

"Hoe was jou naweek?" waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat jou sal laat wens jy kan ys op jou foevenjol sit.

Listen
Hoe was jou naweek? met Stix
Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018 from 2018-11-06T12:12:37

"Hoe was jou naweek?" waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.

Listen