Hoe was jou naweek? 2019-11-25 - a podcast by Stix Gevaaalik

from 2019-11-26T08:23:36

:: ::

Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te koop. Daar word ook vinnig geraak op hoe ouers kinders opfok deur vir hulle alles te gee wat hulle wil hĂȘ.

Further episodes of Hoe was jou naweek? met Stix

Further podcasts by Stix Gevaaalik

Website of Stix Gevaaalik