Ep. 28 - Ramaforie en Zumafobie: Moenie geflous word deur ’n nuwe sondebok nie - a podcast by Ernst van Zyl

from 2022-02-11T08:31:56

:: ::

In hierdie episode bespreek Ernst die maak van nuwe sondebokke in die Ramaphosa-era, en evalueer President Ramaphosa se rekord sedert hy aan bewind gekom het.

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl