Podcasts by In Alle Ernst

In Alle Ernst

Die In alle Ernst-podsending se doel is om die mal wêreld waarin ons leef te ontrafel in Afrikaans vir besige, nuuskierige mense. Wees die slimste meneer of dame rondom die braaivleisvuur hierdie naweek.

Further podcasts by Ernst van Zyl

Podcast on the topic Politik

All episodes

In Alle Ernst
Onderhoud 16: Reiner Duvenage | AfriForum keer R50 miljoen-skenking aan Kuba from 2022-03-25T06:12:35

Die burgerregteorganisasie AfriForum het hierdie week suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Ku...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 29 - Media se reaksie op AfriForum v Malema/EFF-hofsaak spreek boekdele from 2022-03-16T14:16:36

In hierdie episode bespreek ek hoe die verwerplikste aspek van die AfriForum vs EFF “Kill the Boer”-saak sekerlik baie dele van Julius Malema se ontstellende getuienis onder eed was, die reaksies v...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 28 - Ramaforie en Zumafobie: Moenie geflous word deur ’n nuwe sondebok nie from 2022-02-11T08:31:56

In hierdie episode bespreek Ernst die maak van nuwe sondebokke in die Ramaphosa-era, en evalueer President Ramaphosa se rekord sedert hy aan bewind gekom het.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 27 - ANC korrupsie: Moet nie val vir voortdurende vinger-wysery nie from 2022-02-01T12:22:36

Ek bespreek krities en evalueer President Ramaphosa se onlangse bewering dat daar ‘n “persepsie” bestaan dat die ANC ‘n korrupte party is, maar dat dit nie waar is nie.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 26 - Die laer is nie ons permanente woning nie from 2022-01-20T07:13:39

Ernst bespreek hoe dit ‘n natuurlike reaksie is om op die verdediging te gaan wanneer jou gesin of gemeenskap bedreig word, maar dat meeste verdedigingstrategieë nie permanente oplossings is nie.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 25 - Die noodsaaklikheid van beginselvastheid in stormagtige tye from 2021-11-18T09:16:06

In hierdie episode bespreek ek die belangrikheid van om beginselvas te wees in stormagtige tye.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 24 - Herverdelende populisme óf versterking van eiendomsregte? Lesse uit die Suide from 2021-10-11T10:46:25

Die beleid van onteiening sonder vergoeding, wat in 2018 aan die Suid-Afrikaanse parlement voorgelê is, het ’n vurige nasionale beleidsdebat ontketen wat in 2021 steeds in die middel van die nasie ...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 23 - Emigrasie en die Groot Bou from 2021-09-06T08:44:03

In hierdie episode bespreek ek die onderwerp van emigreer uit Suid-Afrika, asook die planne vir die toekoms van diegene wat kies om te bly en te bou.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 22 - Suid-Afrika Onluste: Die ANC vermors nooit ’n krisis nie from 2021-08-06T09:23:01

In hierdie episode gesels ek oor hoe ek reken die ANC die 2021 onluste en plundery gaan uitbuit om hul eie agenda te dien.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 21 - Die dag toe AfriForum met die Black Management Forum vergader het from 2021-06-07T08:38:53

Ek bespreek AfriForum se deelname aan die Black Management Forum se paneelgesprek, hoekom Swart Ekonomiese Bemagtiging as beleid vernietigend en immoreel is, asook die lesse wat ek geleer het.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 15: Paul Maritz | Dis KapiTaal from 2021-06-03T10:46

Ek gesels met my vriend Paul Maritz, die Bestuurder van Solidariteit Jeug en medeaanbieder van die Podlitiek podsending. Ons gesels oor hoe jou taal jou gemeenskap ryk maak en hoe taal kapitaal gen...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 14: Alana Bailey | Moedertaalonderrig en Taalstryd from 2021-05-18T08:25

Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor die belangrikheid van moedertaalonderrig, asook die Universiteit van Suid-Afrika (Un...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 20 - Mag: Hoe om die ANC te dekodeer, te beveg from 2021-05-11T10:20:11

Soms kom mens nog mense teë wat sê hulle is in die war oor die ANC se beleidsvoorstelle. Hulle kan eenvoudig nie kop of stert uitmaak van hoekom die ANC so sterk aandring op beleide wat teen basies...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 13: Hügo Krüger | Groen Propaganda from 2021-05-06T07:29

Hügo keer terug as 'n gas op In alle Ernst. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek die propaganda en leuens rondom onderwerpe soos kli...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 19 - Die lewe is 'n stryd, maar... from 2021-04-19T10:51:40

Die lewe is vol gesukkel, maar dit beteken nie ons hoef sukkelaars te wees nie. Ons moet onsself veel eerder sien as stryders.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 12: Johan Nortje | AfriForum se Burgerregte-Indeks from 2021-04-06T09:02

Ek gesels met Johan Nortje, 'n Navorser by AfriForum Navorsing oor hulle nuutste burgerregte-indeks se inhoud en bevindinge.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 18 - Gee vir Cyril wat hom toekom? from 2021-02-22T08:14:52

Ek bespreek die ophoping van mislukkings vir die Ramaphosa administrasie, sprake vanaf die ANC van 'n belastingverhoging om entstowwe aan te koop, en die Nuwe Dagbrekers se groeiende verleentheid.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 11: Ruan Goosen | Wie is die Afrikaners? from 2021-02-04T07:13

Ek bespreek die Afrikaner-kultuur met Ruan Goosen. Ons gesels oor die kultuur se hoof uitdagings in die 21ste eeu, asook Afrikanerkultuur se waardes, helde, geskiedenis, en simbole.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 11: Ruan Goosen | Wie is die Afrikaners? from 2021-02-04T07:13

Ek bespreek die Afrikaner-kultuur met Ruan Goosen. Ons gesels oor die kultuur se hoof uitdagings in die 21ste eeu, asook Afrikanerkultuur se waardes, helde, geskiedenis, en simbole.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 17 - Moed is die entstof vir vrees en onsekerheid from 2021-02-02T10:50:14

Moed is dus nie die afwesigheid van vrees nie maar eerder die houding dat iets anders meer werd is as dit.

Bewaar en koester daardie brose vlammetjie van hoop in jou hart, want dit sal ...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 16 - Wag ons dalk tevergeefs vir die leier op 'n wit perd? from 2021-01-25T08:50:37

Ek gesels oor leiers en leierskap in die Afrikaner gemeenskap in die 21ste Eeu.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 15 - Tweede Inperking: Die ANC Goederekultus (Deel 2) from 2020-12-08T09:36:32

Ek bespreek hoe die ANC en sy goederekultusleier, president Cyril Ramaphosa, volhard met hulle goed gevestigde kontrolelys van rituele, en hoe die party in 2020 ’n tweede golf splinternuwe rituele ...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 14 - #VoetsekANC en hoe om jou gemeenskap staatsbestand te maak from 2020-09-29T09:47:12

Die aanpak van die uitdaging om jou gemeenskap staatsbestand te maak sal veel meer doen om die ANC se monopolie op mag af te water as 'n hutsmerk, aangesien staatsbestandheid beteken die regering s...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 10: Carien Bloem | Belangrikheid van Moedertaalonderrig from 2020-09-07T10:23:35

Ek gesels met Carien Bloem, bestuurder vir onderwyssake by AfriForum, oor hoekom moedertaalonderrig belagrik is, en wat tans gedoen word om dit te bevorder.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 13 - Die saak ten gunste van Kommunitarisme from 2020-08-26T08:17:03

In hierdie episode bespreek ek die saak ten gunste van Kommunitarisme, 'n wêrelduitkyk met die gemeenskap as kern, eerder as die individu.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 9: Alana Bailey | Afrikaans sal bly! (Unisa) from 2020-07-08T08:37:45

Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor AfriForum se oorwinning met die Hoogste Hof van Appèl saak vir die behoud van Afrika...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 8: Hügo Krüger | Wat sê die COVID-19 kenners? from 2020-05-19T10:32:55

Hügo verskyn weer op In alle Ernst om oor COVID-19 te gesels. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het s...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 7: Steve Hofmeyr | Die Smeltkroes van 'n Krisis from 2020-05-05T11:28:23

Ek gesels met Steve Hofmeyr oor die krisis waarin Suid-Afrika en Afrikaners hulself tans vind. Ons bespreek groepskuld, die verlede, hoekom protesliedere so kragtog is, en meer.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 6: Hügo Krüger | Wat het ons sover geleer oor COVID-19? from 2020-04-23T11:15:13

Hügo keer terug as 'n gas op In alle Ernst. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sedert ons laas ges...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 5: André (Onrehabiliteerbare Afrikaner) | Digters en Digkuns from 2020-04-21T09:35:51

Ek gesels met André, anders bekend as Onrehabiliteerbare Afrikaner op Twitter, oor sy nuwe Afrikaanse digbundel, hoe skryf terapeuties kan wees, hoe die gewone persoon sy gemeenskap kan ondersteun ...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 4: Ruan Goosen | Die ekonomiese gevolge van die staat van inperking from 2020-04-17T09:57:09

Ek gesels met Ruan Goosen, die aanbieder van die Goosenomics Podsending en Ekonomie Student (Meesters), oor wat die staat van inperking se invloed op die Suid-Afrkaanse ekonomie kan of gaan wees.

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 3: Ernst Roets | Staat van inperking verleng from 2020-04-14T10:38:21

Die staat van inperking en grendelstaat in Suid-Afrika is onlangs met 'n verdere 2 weke verleng. Ek gesels met AfrForum se Hoof van Beleid en Aksie, Ernst Roets, oor AfriForum se standpunt rakende ...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds from 2020-04-10T09:42:39

Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur ...

Listen
In Alle Ernst
Onderhoud 1: Hügo Krüger | Beste beleidsmedisyne vir Covid-19? from 2020-04-08T10:56:02

In die eerste In alle Ernst onderhoud, gesels ek met Hügo Krüger, 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek beleidsverskille tussen Frankryk en ...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 12 - Wit skuld en erfsonde from 2020-04-01T13:38:36

Vir my as ’n jong Afrikaner in Suid-Afrika steek dit dwars in die krop om ’n sondebok vir ander te wees, wat gewillig geoffer mag word op die altaar van sosiale geregtigheid, met historiese groepsk...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 11 - Koronavirus: Wat jy moet weet from 2020-03-18T12:11:12

Die wêreld is tans in rep en roer oor die Korona virus, of COVID-19, wat vinnig besig is om oral te versprei. Wêreldgesondheidsorganisasie het reeds die virus ‘n globale pandemie verklaar en toilet...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 10 - Wat is die Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR)? from 2020-03-04T13:27:59

Die ANC definieer sy agenda amptelik as die Nasionale Demokratiese Revolusie of NDR. Maar wat is die Nasionale Demokratiese Revolusie? En hoekom is hierdie konsep vandag meer relevant en insiggewen...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 9 - Is Suid-Afrika die volgende Zimbabwe? from 2020-02-17T13:37:55

Baie mense glo dat Suid-Afrika op ‘n glybaan na ‘n Zimbabwe scenerio is. Daar bestaan beslis ooreenkomste tussen die twee lande en hul regerende partye. Maar hoe akkuraat is hierdie vergelyking? In...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 8 - Vryheid van Spraak from 2020-02-05T10:04:38

In hierdie episode bespreek ek hoekom vryheid van spraak jou belangrikste reg is, asook hoe dit vandag bedreig word. Hoë profiel figure wat die ontneming van 'n platform en sensorskap van diegene w...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 7 - Die ANC Goederekultus from 2020-01-23T08:44:11

In die eerste episode van 2020 gesels ek oor wat 'n goederekultus is en die ooreenkomste tussen die ANC regering en sulke goederekultusse.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 6 - Andrew Breitbart se 13 reëls from 2019-12-12T10:22:48

Ek het hierdie jaar Andrew Breitbart se boek, Righteous Indignation, gelees en dit baie insiggewend en vermaaklik gevind. In hierdie episode word Breitbart se 13 reëls bespreek vir enige persoon wa...

Listen
In Alle Ernst
Ep. 5 - Suid-Afrika benodig Patriotte from 2019-11-27T09:41:13

In episode 5 van In alle Ernst word die idees van leierskap, patriotisme en beginselvastheid ondersoek en bespreek. Suid-Afrika kort patriotte, maar wat beteken dit om een te wees?

Listen
In Alle Ernst
Ep. 4 - Wat beteken Links en Regs op die politieke spektrum? from 2019-11-12T10:29:12

In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor die politieke terme "Links" en "Regs". Daar word dieper gedelf in wat hierdie terme beteken, die geskiedenis daarvan, asook voorbeelde van elk.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 3 - Wat is Alternatiewe Media? from 2019-10-17T11:05:18

In hierdie episode gesels Ernst van Zyl oor wat “alternatiewe media” is, asook die impak van die internet in die informasie era.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 2 - Wat is die NGV en hoekom moet jy omgee? from 2019-10-02T11:42:06

In hierdie episode bespreek ek wat die NGV (Nasionale Gesondheidsversekering) behels, asook die ANC se deurlopende omgekeerde Midas-aanraking wat die bestuur van staatsbeheerde ondernemings betref.

Listen
In Alle Ernst
Ep. 1 - Die wêreld is mal from 2019-09-17T13:26:41

In die inleidings episode van die In alle Ernst podsending kyk ek na die wêreld rondom ons en verduidelik hoekom dit dalk nie so mal en chaoties is soos dit partykeer voorkom nie.

Listen