Onderhoud 11: Ruan Goosen | Wie is die Afrikaners? - a podcast by Ernst van Zyl

from 2021-02-04T07:13

:: ::

Ek bespreek die Afrikaner-kultuur met Ruan Goosen. Ons gesels oor die kultuur se hoof uitdagings in die 21ste eeu, asook Afrikanerkultuur se waardes, helde, geskiedenis, en simbole.

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl