Podcasts by Jan Gardenia

Jan Gardenia

Persoonlike daaglikse lewenslesse.

Further podcasts by Jan

Podcast on the topic Spiritualität

All episodes

Jan Gardenia
God voorsien die wierook from 2020-06-29T09:50:17

Openbaring 8 en 9 laat COVID-19 soos 'n vulletjie lyk. Sewe oordeelsbakke word op die aarde gegooi, maar binne hierdie twee verskriklike hoofstukke, skitter die Here se troos en genade vir Sy kinders.

Listen
Jan Gardenia
Kan ek sonder Christus, myself 'n "Christen" noem? from 2020-05-14T10:46:17

Kan iemand wat nie musiek maak, 'n musikant genoem word? Kan iemand wat nie groen vingers het, haarself 'n tuinier noem? Kan iemand wat nie lief is vir swem, homself as 'n swemmers beskryf. Kan ek ...

Listen
Jan Gardenia
Geestelike gravitasie from 2020-05-07T07:51:39

Iets se gewig, hang af van 'n planeet se gravitasie-krag. 'n Ton op aarde weeg swaarder of ligter op 'n ander planeet (en is dan nie 'n ton nie). My gravitasie bepaal hoe swaar my las weeg. Geloof ...

Listen
Jan Gardenia
Dip my soos beskuit in U koffie. from 2020-05-06T08:21:20

Die Here is waardig om geloof, geprys, aanbid en ge-eer te word. ALTYD! Om vir Hom te sing, is nie afhanklik van my gemoedstemming en omstandighede nie. Ja, ingeperk en onseker, loof Sy kinders Hom...

Listen
Jan Gardenia
'n Juk van Genade from 2020-05-05T09:51:32

Vandag word my siening van 'n juk uitgedaag. As Jesus in Mat 11:29 sê ek moet Sý juk op my neem, dan beleef iets binne my dit negatief. Seker omdat mens nie wil swaarkry nie. Maar 'n positiewe verr...

Listen
Jan Gardenia
Volpunte vir Gehoorsaamheid from 2020-05-04T08:38:03

Ek voel as Christen baie keer soos 'n volslae "loser" weens my ongehoorsaamheid. Die amazing is, dat Jesus Christus volpunte in die toets van gehoorsaamheid gekry het, en Sy punt vir my gee (Hebr. ...

Listen
Jan Gardenia
Leer om te rus. from 2020-05-01T08:04:24

In Mat 11:27 sê Jesus "...leer van My... en julle sal rus kry..." Wie soek nie altyd rus vir sy en haar gemoed nie? Veral in hierdie onsekere tye. Soos die opskrif in Mat 11 sê, gee Christus 'n uit...

Listen
Jan Gardenia
Ek, 'n gaatjie in Jesus se fluit from 2020-05-01T07:01:37

Christus maak musiek op aarde in Sy kinders se lewens. En ook deur hulle lewens. Onder die beheersing van die Heilige Gees bid ons, en lewe ons. Tot voordeel van ander. Tot eer van God.

Listen
Jan Gardenia
Skuldbelydenis 1 Joh 1:9 from 2020-04-30T11:14:31

Waaroor praat die Here vandag met my? Oor skuldbelydenis wat 'n skuiwergat word om sonde te bly doen. En wanneer ek God se gratis genade goedkoop maak.

Listen