Ek, 'n gaatjie in Jesus se fluit - a podcast by Jan

from 2020-05-01T07:01:37

:: ::

Christus maak musiek op aarde in Sy kinders se lewens. En ook deur hulle lewens. Onder die beheersing van die Heilige Gees bid ons, en lewe ons. Tot voordeel van ander. Tot eer van God.

Further episodes of Jan Gardenia

Further podcasts by Jan

Website of Jan