Podcasts by L is vir Liefde - n Huisgenoot Podcast

L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com

Further podcasts by Media24 Leefstyl

Podcast on the topic Dokumentation

All episodes

L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
INTRO: My Geheim from 2021-10-05T09:16:47

L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!" from 2021-08-05T12:21:06

Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het from 2021-07-01T11:47:14

Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel from 2021-06-03T12:11:54

Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’ from 2021-05-06T12:13:30

Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek' from 2021-04-01T07:58:54

Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my' from 2021-03-04T13:07:36

Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen' from 2021-02-04T09:32:24

Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry' from 2020-12-22T11:57:56

In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou' from 2020-12-04T04:00:02

Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar' from 2020-10-29T18:33:05

Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefde from 2020-10-02T04:00:16

Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.10 Liefde soos uit 'n fliek uit from 2020-09-04T08:19:07

Soms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.9 Twee fietsongelukke en 'n tweede ware liefde from 2020-08-07T04:00:21

Estelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.8: ‘Hy is vir my mooi, my man met dwergisme’ from 2020-07-02T17:01:39

Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in ’n rolstoel – en ons eie liefdeskind' from 2020-06-05T06:32:32

Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruit

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior’ from 2020-04-30T18:21:11

In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?' from 2020-04-03T05:00:03

In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, ’n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.4: Wanneer liefde grense oorskry from 2020-03-05T17:44

'n Afrikaanse meisie verloor haar hart op 'n Egiptenaar en in 'n oogwink verander haar lewe handomkeer.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.3: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord’ from 2020-02-04T08:40:16

In dié derde episode van L is vir Liefde praat Carla Coetzee met ’n paartjie wie nie wegskram van hul verlede nie al is die een ’n gevonnisde misdadiger.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.2: Dís hoe dit is om ‘swingers’ te wees from 2020-01-30T14:52:52

In die tweede episode van L is vir Liefde, kry ons 'n blik op 'n tipe verhouding wat vir meeste daar buite vreemd sal wees: die van 'n gesoute swinger.

Listen
L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast
Ep.1: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is’ from 2020-01-30T14:51:11

Die eerste episode van L is vir Liefde, gaan oor 'n liefdesverhaal wat vir Carla Coetzee na aan die hart lê - die van haar oupa en ouma Venter.

Listen