Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou' - a podcast by Media24 Leefstyl

from 2020-12-04T04:00:02

:: ::

Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!

Further episodes of L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

Further podcasts by Media24 Leefstyl

Website of Media24 Leefstyl