Podcasts by Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lelik, goed en sleg - en iets tussenin. In die woorde van Diane Ackerman: ‘It began in mystery, and it will end in mystery, but what a savage and beautiful country lies in between.

Further podcasts by jacostrydom

Podcast on the topic Gesellschaft und Kultur

All episodes

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Katleho Ncaphe and the NG Kerk from 2023-11-26T21:53:50

"For me to be confirmed as the service minister in NG Kerk is the continuation of what God started before I was born. I am just becoming part of the big picture of God. One wagon of the laager h...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Maartje en Zander se passie vir die kerk from 2023-11-10T14:17:50

Maartje van der Westhuizen is pas verkies as assessor van die algemene sinode. Sy is  predikant by NG kerk Elarduspark. Zander is predikant by NG Gemeente Tygerpoort;  hy is 'n dominee, radio-om...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Stephan De Beer from 2023-10-06T11:49:20

Ek wens meer dominees en pastore wil na die ou luister sê iemand nou die dag, en ek onthou 'n ander ou wat eenkeer opgemerk het: “David Bosch is dood maar ons het darem nog vir Stephan De Beer!”...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Johan Robyn from 2023-09-18T14:14:59

“Ek het diep in die oë gekyk van daai ouens wat die gun op my gehad het en ek het regtig daai dag die pyn van armoede gesien, die pyn van swaarkry, die pyn van dis kersfees en ek moet iets huis ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Rethie Van Niekerk from 2023-08-14T08:03:51

“Ek dink daai broosheid wat ek ervaar het, het my op 'n fundamentele manier gevorm. Ek het geleer om dit te embrace. In daai hele tyd wat ons werkloos was, het ek dit as my taak begin beskou om ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Niel en Marietjie Steyn from 2023-07-17T07:24:15

Marietjie is 'n dominee by die oudste kerk in die land en Neil die leier van een van die jongste geloofsgemeenskappe, Isibindi . . .

Kyk uit v...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Ruhan Fourie from 2023-06-16T17:23:03

Die kerk was nog nooit goed met mag nie, en politici het 'n manier om godsdiens tot voordeel van hulle eie groep te manipuleer. Ek voel effe deurmekaar oor die saak en besluit om raad te vra by ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Hanneri De Wet from 2023-05-12T12:53:59

Sy vertel stories met fotos . . .

 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Listen

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel from 2023-03-17T18:00:03

Nie vervelige mense nie! Jaco Strydom gesels met Ivor Swartz en Rudi Swanepoel oor hulle 2de TV reeks en die paradoks van dominee- en kerkwees in Suid-Afrika vandag. 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode<...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak from 2023-01-16T09:02:35

“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder. 

Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hulle stad beweeg. En waar was Danie? Hy...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Danie Mouton oor sy pad met die kerk from 2022-11-14T15:33:22

“Die skool se leuse was ‘Ons eie eerste’, 'n leuse waarvan ek my hele volwasse lewe probeer afskeid neem,” sê Danie.

Hy was al oral betrokke in die kerkomgewing, van gemeente dominee en h...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Enrique Hermanus from 2022-11-07T09:57:43

Enrique het onlangs sy vier en twintigste verjaarsdag gevier, maar moenie dat sy ouderdom jou bluf nie, hy is een van daai ouens wat dit regkry om 'n groot klomp lewe in 'n kort leeftyd in te pa...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Johan Brits, die eenvoudige lewensstyl van ’n finansiële slim ou from 2022-10-08T12:07:06

Dis nie net wát Johan Brits doen wat fassinerend is nie, maar veral die plek vanwaar hy kies om dit te doen. As jy byvoorbeeld hoor wat die ou se day-job is, sal jy dink hy ry 'n duur kar en woo...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Wynand Breytenbach from 2022-09-26T15:05:36

Wynand Breytenbach is predikant met opdrag jongmense en uitreik, sy Facebook blad sê: Story Teller at Durbanville Gemeente. Sy eie storie is vol intriges, verwondering en nuwe ontdekkings, aller...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Retha Kruidenier, die dominee met ’n groot hart from 2022-09-05T13:35:17

'n Mens kan die emosie in haar stem hoor as Retha praat oor die weerlose mense in die gemeenskap, veral die mense wat sy daagliks raakloop in publieke hospitale as deel van haar werk by HospiVis...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis from 2022-08-02T14:15:50

Pierre Du Plessis het destyds modeontwerp geswot, later vir 'n tyd lank in die advertensiebedryf gewerk en onder andere ’n alternatiewe geloofsgemeenskap genaamd 3rdPlace gehelp vestig in Pretor...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Charlotte Sibanyoni from 2022-06-26T14:26:54

Charlotte Sibanyoni is 'n NG dominee en Hebreeuse dosent by Tuks met ’n fassinerende storie . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Nadia en DJ from 2022-06-06T14:24:36

Nadia en DJ is getroud. Albei is dominees, Nadia in 'n gemeente en DJ in die gemeenskap . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

  Listen

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi from 2022-05-17T12:50:58

“Ons bly in 'n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks en preek die afgelope paar jaar amper elke So...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar from 2022-05-03T08:49:34

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilo...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Neil Büchner from 2022-04-11T07:58:48

“Wat doen Neil Büchner nou eintlik?” Hierdie vraag het ek mense al meer as een keer hoor vra. Gewoonlik wonder en bespiegel almal teenwoordig dan bloot hardop. Niemand is heeltemal seker nie. Listen

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Johan Cloete from 2022-03-07T12:11:36

Johan Cloete is deesdae op die agtergrond betrokke by Kerk tussen die Mielielande, 'n gemeente sonder 'n dominee . . . 

Kyk uit vir artikel en...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Fay Van Eeden from 2022-02-19T21:17:09

“Toe blaas ek die oom se kar se bande af,” sê Fay, “ek het gevoel ek kan nie net níks doen nie.”

“Hoe oud was jy?” vra ek.

“Twaalf,” sê sy en vertel hoe sy van kleins af 'n passie ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Die avonture van Michiel Van der Merwe from 2022-02-03T19:19:28

Michiel Van der Merwe is 'n dominee, 'n skrywer en die uitvoerende hoof van Stabilis, onder andere. Hy is een van daai rare mense wat 'n enorme klomp lewe in een leeftyd inpak - het byvoorbeeld ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Erick du Toit en die Skotte from 2022-01-15T17:00:47

Erick is die afgelope 3 jaar in predikant in Skotland . . . 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 <...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Marinda van Niekerk from 2021-11-15T09:26:32

Dit was by 'n fontein waar Marinda destyds haar groot ontnugtering gehad het. 'n Tipe ontwaking wat uiteindelik sou bydrae tot haar passie vir die weerlose mense van die middestad van Pretoria ....

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Chris de Vries se vreemde studentebediening in Bloemfontein from 2021-11-02T11:29:56

Die dieper dors en die lewende water  "Die uitdaging is om boorgate te boor, fonteine oop te maak . . . eerder as om nog grense tussen mense op te rig," sê Chris De Vries

B Listen

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Amos Petersen from 2021-09-05T13:33:10

Ons gesels in Stellenbosch, hy is pas terug uit Malta waar hy onder vlugtelinge gewerk het. 

Amos Petersen se pa was 'n VGK predikant op Vredenburg in die Weskaap, sy beste vriend Derik B...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Ansa van Geest, 'n dokter wat sing en skryf oor hoop from 2021-08-19T08:16:14

Ons gesels oor die uitdagings in haar mediesepraktyk in die Covid tyd, haar lewenspad, haar nuwe boek wat een van die dae verskyn . . .

Ans...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
DelaHarpe le Roux ontdek nuwe hoop op ou plekke from 2021-08-02T12:44:31

“Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewens moet doen, geantwoord: “Go find your own Kolkatta!”...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
André Bartlett from 2021-07-05T12:05:54

André Bartlett is 'n besige man. Hy is onder andere voorsitter van die Hoëveld sinode, 'n skrywer wat besig is met sy derde boek, hy is verantwoordelik vir voortgesette bedieningsontwikkeling by...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Naude Kritzinger from 2021-06-07T11:27:44

. . wat ’n vreemde dominee . . .

Link na een van Naude se musiek videos

Link n...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Melodie van Brakel from 2021-05-14T23:24:53

Melodie is een van die beautifulste mense wat ek al ooit ontmoet het - en ek het al baie mense ontmoet! Kyk of jy die podcast kan luister sonder om (ten minste ’n bietjie) uit te freak - en ’n t...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Theo en Koos van Prophet from 2021-04-30T16:07:26

Die nuwe album Die Kolonie is uit - and doing well. Waar het alles begin? Theo sê hy eintlik het vir Koos jammer gekry en wou hom graag help. “In 1982 het ek uitgereik na 'n armsalige teologie s...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Annes Nel from 2021-04-13T15:37:36

Annes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder andere van hulle pad tot in St Petersburg.

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Roelf Meyer from 2021-03-04T11:17:26

Roelf Meyer het al belangrike politieke posisies beklee, was onder andere Minister van Verdediging en later Minister Konstitusionele Ontwikkeling, maar hy het veral internasionale bekendheid ver...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
André Botha from 2021-02-26T08:33:48

 . . . hy is 'n dominee op die platteland met 'n passie vir die plakkerskamp . . .

 

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . . from 2021-02-09T09:38:19

EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika. Hulle woon vandag in die hartjie van Kalkut...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel from 2021-01-18T13:56:19

“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien. Meestal oor dinge wat in die kerk g...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Stefaans Coetzee het bomme geplant, nou plant hy groente from 2020-11-15T23:52:56

Die fassinerende verhaal van Stefaans Coetzee wat destyds 'n bom geplant het in Shoprite. Hy gesels oor sy kinderdae, die Isreal Visie, oor sy tyd in die tronk en die vreemde dinge wat daar gebe...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bou from 2020-11-02T09:41:28

Behalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders. 

“Ons is eintlik skaam oor hoe eenvoudig ons plan is,” verduidelik Schalk...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom chat met Johrné van Huyssteen from 2020-08-27T22:21:31

Ons praat oor sy huis in Sunnyside, die kere toe hulle geroof is, sy weirdste geestelike ervaring in 'n vreemde kerk, politiek en oor wanneer Ddisselblom weer gaan show . . . 

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom en Bouwer Bosch chat (die Covid updated version) from 2020-08-23T12:06:27

Ons praat oor donker tye, happy tye, hate mail, die keer toe Bouwer Bosch actually kwaad geword het (for real!), Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, sy kinderjare, Steve Biko, onderwysers, vakansie, die...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie Maas from 2020-08-02T22:43:02

As mens Hennie Maas se naam hoor, dink jy aan “sterre en planete”. Die naam van sy gewilde program op RSG. Hy verwys graag na homself as 'n nuuskierige agie. 'n Mens sou hom nogal kon beskryf me...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Stephan Joubert from 2020-07-17T17:01:17

Ek vra Stephan Joubert 'n klomp vrae oor dinge waaroor ek nog altyd wonder, hy gesels oor sy eie geloofspad, oor die kerk, die akademie, mooi dinge wat hy raaksien wat hom hoop gee, dinge wat ho...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Reggie Peace se fassinerende storie from 2020-07-03T17:01:36

Reggie Peace is 'n akteur, 'n skrywer en 'n sportman met 'n fassinerende verhaal wat 'n mens help om weer te droom. 

Reggie se musiek videos:

Listen

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Ivor Swartz from 2020-05-16T01:28:35

Ivor is 'n man met 'n groot storie, die tipe verhaal wat oral in Suid-Afrika mense se lewens verander. Hy is op 14 toegesluit vir moord, maar dis net 'n klein deeltjie van sy storie . . .

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storie from 2020-05-01T13:17:35

Leona Pienaar vertel hoe sy destyds met 'n klein karretjie uit die Kaap uit in Hillbrow aangekom het - en hoe die stad haar hart gesteel het . . .  As meer mense die wêreld soos sy gesien het wa...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Kerkmense en ander Sondaars ('n Liedjie - nie net vir jou nie . . .) from 2020-04-18T13:45:10

 " . . don't judge me because I sin differently than you . . ."

Het hom lank terug geskryf, iemand het my ge-record toe ek dit iewers gesing het, nie seker waar...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Anna Emm en die magic van stories from 2020-03-19T19:50:26

"Ek glo in die krag van stories. Ek glo dat ‘n goeie storie kan inspireer, motiveer, aktiveer en genees soos geen ander medium op aarde nie," sê Anna Emm. Sy het 'n hordes boeke geskryf en sy bo...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Bouwer Bosch from 2020-03-04T22:24:51

Ons praat oor freaken alles! Die nuwe album, sy kinderjare, donker tye, hate mail, happy tye, die keer toe hy kwaad geword het, Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, Steve Biko, onderwysers, vakansie, #Po...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
A conversation with Leonard Sweet - Jaco Strydom from 2020-03-04T22:12:09

“What is the difference between a living thing and a dead thing? In the medical world, a clinical definition of death is a body that does not change. Change is life. Stagnation is death. If you don...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Tom Smith from 2020-02-19T02:07:04

'n Chat met Tom Smith wat Raw Spirituality geskryf het, oor Suid-Afrika en rykdom en armoede en die sondes ...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Jaco Strydom gesels met Regter Eberhard Bertelsmann from 2020-02-17T23:52

Regter Eberhard Bertelsmann vertel sy storie. Sy moeilikheid met die veiligheidspolisie as student in Stellenbosch in die laat 1960's, die aanslae op sy lewe, die sake waarby hy betrokke was - d...

Listen
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom
Aubrey Thompson se storie from 2020-02-10T04:01:54

Ek gesels met Aubrey Thompson, terwyl hy besig is om 'n baby shower te reël, hy was voorheen op tik en in die tronk (onder andere . . .) sy verhaal kan jou weer laat glo dat verandering moontlik...

Listen