Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar - a podcast by jacostrydom

from 2022-05-03T08:49:34

:: ::

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilometer van die Tanzanië grens af. Soldate uit Rwanda beskerm die kamp. “Dit gaan bietjie beter,” sê Andre, “maar steeds rof.” Hulle het gister gehoor van 'n dorpie daar naby wat geplunder is en 'n weermagkamp 'n ent verder is onlangs aangeval . . .


Kontak vir Andre: thiartaa@gmail.com

Link na Kerkbode vir artikel en fotos


 

Further episodes of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Further podcasts by jacostrydom

Website of jacostrydom