EPISODE 28: ECHBERT BOESAK(JOERNALIS) EN GIELIE HOFFMANN(LEIERSKAPSKONSULTANT/SKRYWER)) - a podcast by BOUWER BOSCH

from 2018-06-13T06:51

:: ::

Echbert Boesak is 'n joernalis en radiopersoonlikheid wat nie bang is om eerlik te wees oor kwessies in Suid Afrika en goed naby aan sy hart nie. Ek en Gielie het 'n lekker gesprek met hom gehad oor sy grootwordjare, sy tyd as student in Stellenbosch asook oor transformasie in sport en hoe baie ons eintlik al as Suid Afrikaners bereik het.

Further episodes of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Further podcasts by BOUWER BOSCH

Website of BOUWER BOSCH