Podcasts by NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.

Further podcasts by BOUWER BOSCH

Podcast on the topic Gesellschaft und Kultur

All episodes

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT) from 2020-10-23T09:01:33

Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) from 2020-10-14T07:37:27

EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) from 2020-10-04T09:35:14

EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 65: LEON WESSELS(OUDMINISTER EN MENSE-REGTE AKTIVIS) & GIELIE HOFFMAN(SKRYWER) from 2020-06-12T14:35:11

Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encounte...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) from 2020-03-27T07:37:15

EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE from 2020-03-03T15:56:39

EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 62: DEON MEIRING (MUSIKANT EN SKRYWER) from 2020-02-03T07:45:35

Deon het by my kom kuier vir vier dae sodat ons 'n nuwe Dans Dans Lisa EP kan record en ons het toe sommer die instrumente een kant toe geskuif om bietjie te gesels oor al die dinge op ons hart dee...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 61: MONIQUE TAUTE (HOOF VAN AFRIFORUM VELDTOGTE) from 2020-01-10T04:00:06

Monique Taute is die hoof van Afriforum se Veldtogte afdeling. Ons het gesels oor musiek, afrikaners, die regering, wat haar werk alles behels asook hoekom Straatligkinders se nuwe album nie so ha...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR) from 2019-12-02T04:00:03

Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself b...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 59: LOUFI (KUNSTENAAR) from 2019-11-22T04:00:13

Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 l...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 58: ANSU VISSER (AKTRISE, SKRYWER EN KINEMATOGRAAF) from 2019-08-21T11:44:40

Ek het met Ansu Visser gesels oor haar loopbaan, haar idees rondom haar geloof en hoe sy die Bybel sien en ervaar asook net spiritualiteit in die algemeen.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 57: ELMA SMIT (TV EN RADIO-AANBIEDER) from 2019-08-09T10:05:24

Ek by Elma gaan koffie drink en beskuit eet en gesels oor haar ongelooflike loopbaan tot dusver, die goeie ou MK dae, hoe om te snorkel asook hoe lyk spirituele ervarings vir haar.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 56: DE KLERK OELOFSE (AKTEUR) from 2019-07-31T23:47:38

Ek gesels met De Klerk Oelofse oor sy lewe as akteur, trauma rondom die dood van 'n ouer, watter rol die spirituele speel in ons lewens en ons dink sommer saam wat dit is van die kunste wat so 'n g...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 55: ALMERO WELGEMOED (MUSIKANT, SKRYWER) from 2019-05-26T14:55:35

Ek gesels met Almero oor sy musiek, idees en gedagtes rondom hoe hy die wêreld sien en beleef.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 54: MILA GUY (AKTRISE) from 2019-03-28T12:10:02

Mila Guy is 'n aktrise al die pad van Nelspruit se wêreld af maar sy het van 14 jarige ouderdom in Nieeu-Seeland gebly en haar hoërskoolloopbaan daar voltooi. Ek het met haar gesels oor haar passie...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) from 2019-03-22T07:02:47

EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 52: LOUIS VAN DER RIET (TEOLOOG) from 2019-03-01T06:02:04

Louis van der Riet het onlangs geskiedenis gemaak toe hy as die eerste openlike gay leraar van 'n NG Kerk bevestig is. Ek het met Louis gesels oor sy liefde vir die kerk, Jesus en ook hoe hy probe...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 51: WYNAND CLAASSEN (VOORMALIGE SPRINGBOK-KAPTEIN) from 2019-01-18T06:49:52

Wynand Claassen is 'n voormalige rugbyspeler wat vir Natal(Sharks) en die Blou Bulle gespeel het as student. Hy was die Springbok-kaptein tydens die bekende 1981 toer na Nieu-Seeland waar die wedst...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 50: LUCINDA NEETHLING (DIE MELKTERT KOMMISSIE) from 2018-12-02T15:36:56

Lucinda was 16 jaar oud toe sy en haar band Die Melktert Kommissie JIP Rockspaaider gewen het. Ons het gesels oor haar loopbaan in musiek en sommer net oor die dinge van die lewe.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 49 : BENJAMIN DE JAGER (STRAATLIGKINDERS) from 2018-11-16T05:33

Benjamin de Jager is 'n kitaarspeler en liedjieskrywer van Potchefstroom en jy sal hom dalk beter ken as die kitaarspeler vir Straatligkinders sowel as Mosesmetroman. Ek het met Ben gesels oor waar...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 48: HEIN KRUGER (STRAATLIGKINDERS) from 2018-11-11T17:25:55

Hein Kruger is die tweelingbroer van Ruan Kruger en hy is die baskitaarspeler vir Straatligkinders. Ek het met Hein gesels oor waar musiek vir hom begin het, hoe dit sy lewe verander het.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 47: RUAN KRUGER(STRAATLIGKINDERS) from 2018-11-02T17:24:54

Ek skop die Straatligkinders reeks af met Ruan Kruger ons drummer. Jy kan ons vyfde album solank hier pre-order - https://itunes.apple.com/za/album/verdwyn/1439677260 - die res van die album is...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 46: JOHAN STEGMANN(KUNSTENAAR) from 2018-10-28T15:22:55

Jy kan hier meer inligting kry oor Johan Stegmann se werk. - https://www.everard-read.co.za/exhibition/80/exhibition_works/1062

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 45: REAL TALK BY BETEREINDERS from 2018-10-25T14:51:21

The more difficult converstations we have, the less difficult they will be. This was one of those difficult conversations. Listen with an open heart.
http://www.realtalk.org.za - https://www...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 44: BENNIE FOURIE(SKRYWER, AKTEUR) from 2018-10-22T20:49:01

Bennie Fourie is 'n skrywer en 'n akteur en een ook my kreatiewe spanmaat in baie van ons films en komediesketse wat ons aanpak deesdae. Bennie is ook een van die regisseurs en skrywers van die ko...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 43: ADRIAAN VLOK(OUDMINISTER VAN POLISIE)GIELLIE HOFMAN EN STEFAANS COETZEE from 2018-10-15T08:14:58

Ons het met Adriaan Vlok gesels oor apartheid, sy storie rondom vergifnis en versoening, Frank Chikane en hoe die kerk die bal moes vat en hardloop na die Die Waarheid-en-versoeningskommissie om aa...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 42: SOSIALE MEDIA GESPREK: LOURENSA ECKARD, CARLA DE BEER, CARLA LEWIS from 2018-10-09T14:28:02

Ek was deel van 'n paneelgesprek by Aardklop wat oor sosiale media gegaan het. Die goed en sleg van dit asook die wette rondom jou as verbruiker.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 41: LANDBOUGESPREK: IVOR PRICE, NICK SERFONTEIN, JANNIE DE VILLERS, PATRICK SEKWATLAKWATLA from 2018-10-07T16:15:10

Hier is 'n berig oor die gesprek - https://www.litnet.co.za/persvrystelling-leierboere-besin-by-aardklop-oor-grondhervorming/

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 40: RUHAN FOURIE(PHD STUDENT IN GESKIEDENIS), DEON MEIRING(MUSIKANT) DEEL 2 from 2018-09-30T21:16:28

Ek en Deon Meiring het 'n roadtrip Bloemfontein toe gevat om met Ruhan Fourie te gesels oor sy tesis wat hy geskryf het oor Beyers Naudé. Ruhan is 'n PHD student in geskiedenis en is tans besig met...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 39: RUHAN FOURIE(PHD STUDENT IN GESKIEDENIS), DEON MEIRING(MUSIKANT) DEEL 1 from 2018-09-23T18:43:21

Ek en Deon Meiring het 'n roadtrip Bloemfontein toe gevat om met Ruhan Fourie te gesels oor sy tesis wat hy geskryf het oor Beyers Naudé. Ruhan is 'n PHD student in geskiedenis en is tans besig me...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 38: RUDI SWANEPOEL (NG KERK ANDREW MURRAY) from 2018-09-16T21:17:50

Ek het met Rudi Swanepoel gesels oor die NG Kerk se rol in apartheid asook hulle rol vandag in 'n post apartheid era. Rudi het 'n ongelooflike stuk geskryf in die kerkbode rondom hierdie tems wat j...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 37: STEFAANS COETZEE (DIE WITWOLF BOMPLANTER EN VERSOENINGSKONSULTANT) from 2018-09-07T06:11:38

Stefaans Coetzee was in 1996 as 17 jarige seun betrokke by 'n bom wat geplant is in Worcester waarin 4 mense oorlede is en ongeveer 70 mense beseer is. Ons gesprek gaan oor sy ongelooflike inspirer...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 36: JOSUA LOOTS(NAVORSINGSBESTUURDER), GIELIE HOFFMANN(LEIERSKAPSKONSULTANT) from 2018-08-31T06:03:15

Ek, Gielie Hoffmann en Josua Loots deel 'n whatsapp groep. Ons het dit goed gedink om een van ons whatsapp gesprekke in regte te lewe aan te pak, op te neem en met jou te deel.

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 35: DANIËL ELOFF (PODLITIEK, AGENDA) from 2018-08-23T17:13:19

EPISODE 35: DANIËL ELOFF (PODLITIEK, AGENDA) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 34: PIETIE BEYERS (MENS, AKTEUR, SKRYWER) from 2018-08-09T15:38:36

Pietie Beyers is 'n mens, akteur en skrywer. Jy mag hom dalk al gesien het in verhoogproduksies soos Balbesit of selfs op jou TV kassie as "Deon" in Binnelanders. Pietie is deesdae besig om te skr...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 33: JOHAN ERASMUS (REAL TALK, BETEREINDERS, DIALOOG) from 2018-08-02T10:17:34

Johan Erasmus is die man agter "Real Talk" - 'n inisiatief om Suid Afrikaners nader aan mekaar te bring deur reguit met mekaar te praat oor moeilike onderwerpe. Jy kan gerus meer gaan lees hier wat...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 32: JOHAN CRONJE(SKRYWER EN REGISSEUR) from 2018-07-18T22:04:43

Ek gesels met Johan Cronje van Nouvanaand Films oor skryf, studentelewe op die NWU-PUKKE, sy rolprent "Wonderlus" en sy proses as skrywer en regisseur en hoe moeilik dit is om soms weg te stap van ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 31: PAUL MARITZ(PODLITIEK & SOLIDARITEIT JEUG) from 2018-07-06T06:52:51

EPISODE 31: PAUL MARITZ(PODLITIEK & SOLIDARITEIT JEUG) by BOUWER BOSCH

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 30: JE-ANI SWIEGELAAR (BINNELANDERS) from 2018-06-25T21:12:45

Je-ani Swiegelaar is een van ons land se beste aktrises en sy is iemand wat goed verstaan wat dit beteken om te "hustle". Sy was al 'n "pest controller", 'n kassier by 'n goederewinkel en droom al ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 29: ELVIS BLUE from 2018-06-19T19:31:44

Elvis Blue het naam gemaak toe hy in 2010 die sangkompetisie "Idols" gewen het, maar min mense weet dat hy al voor dit 'n hele paar albums uitgebring het as solo kunstenaar. Nou is Elvis Blue een v...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 28: ECHBERT BOESAK(JOERNALIS) EN GIELIE HOFFMANN(LEIERSKAPSKONSULTANT/SKRYWER)) from 2018-06-13T06:51

Echbert Boesak is 'n joernalis en radiopersoonlikheid wat nie bang is om eerlik te wees oor kwessies in Suid Afrika en goed naby aan sy hart nie. Ek en Gielie het 'n lekker gesprek met hom gehad o...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 27: JACO STRYDOM (ECHO YOUTH DEVELOPMENT) from 2018-05-31T17:05:21

Jaco Strydom is 'n skrywer, digter, predikant, jeugwerker en vir sommige mense is hy 'n moeilikheidmaker met sy idees rondom Jesus, kerk en christenskap. Jaco is ook van die mense agter die "ECHO Y...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 26: JW COETZEE (SUPERSPORT.COM REDAKTEUR) from 2018-05-20T17:36:59

JW Coetzee is 'n sportjoernalis en redakteur by www.supersport.com. Ons het gesels oor die uitdagings wat SA Rugby op die oomblik het om die spel na meer mense toe te vat in Suid Afrika, transform...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 25: ELMIEN DU PLESSIS (REGSPROFESSOR IN GRONDHERVORMING) & GIELIE HOFFMANN(SKRYWER) from 2018-05-03T19:51:30

Elmien du Plessis is 'n regsprofessor by die NWU-PUKKE en sy spesialiseer in grondhervorming, inheemse reg, eiendomsreg en is 'n kenner op die gebied van grondhervorming. Gielie Hoffman het saam ge...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 24: KARIEN BARNARD (KAY FAITH) from 2018-04-15T18:00:03

Karien Barnard oftewel "Kay Faith" is een van ons land se mees opwindende nuwe hip hop producers. Sy het al met groot name soos Kwesta, AKA, Mos Def, Youngsta en vele meer gewerk en sy is iemand w...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 23: WILLIE BRITZ from 2018-04-08T19:40:10

Willie Britz is 'n professionele rugbyspeler wat al vir die Griekwas, Cheetahs en die Leeus gespeel het in Suid Afrika. Hy speel tans vir die Sunwolves in Japan en ek het die voorreg gehad om met h...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 22: GARETH CLIFF, FRANCOIS RETIEF, JOHRNÉ VAN HUYSSTEEN, WILLIM WELSYN from 2018-03-15T07:11:48

Ek het die voorreg gehad om deel te wees van 'n gesprek met Gareth Cliff(Cliff Central), Francois Retief(iono.fm), Johrné va Huyssteen en Willim Welsyn(WAT Podcast)oor die toekoms van Afrikaans in ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 21: COBUS POTGIETER from 2018-01-16T18:26:25

Cobus Potgieter is nie net een van die wêreld se beste drummers nie maar is verseker die vriendelikste musikant op aarde ook. Op skool was hy Glaskas se eerste drummer maar sou nooit kon dink hoe s...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 19: MELT SIEBERHAGEN from 2018-01-08T11:30:50

Melt Sieberhagen is 'n skrywer, akteur, standup comedian en sommer net iemand met 'n magdom verskillende talente as dit kom by die kunste en vermaak. Melt is nie iemand wat bang is om sy opinie te...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 18: DEON MEYER (SKRYWER) from 2017-12-26T15:35:27

Deon Meyer is een van die wêreld se voorste misdaadfiksieskrywers. Oorsprongklik van Klerskdorp in die Noordwes is hierdie voormalige bestuurder van 'n Spur restourant se boeke in al in meer as 27...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 20: MERCY KANNEMEYER from 2017-12-17T07:27:52

Mercy Kannemeyer is 'n honeurs dramastudent en dokumentêre filmmaker van Stellenbosch. Sy is persoonlik vir my een van die ontluikende skrywers, denkers en filmmakers wie se loopbaan fyn dop gehou ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 17: ALEX FOURIE (FOTO NA DANS & weFIX) from 2017-12-10T17:57:20

Alex Fourie was die trompetspeler van Foto na Dans en is ook die meesterbrein agter die weFIX maatskappy. Tydens sy dae as trompetspeler vir Foto na Dans het hy homself geleer hoe om iPod's en sli...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 16: DANIE DU TOIT(SPOEGWOLF) from 2017-12-01T13:08:28

Danie du Toit is die sanger en liriekskrywer van die groep Spoegwolf. Met sy unieke stem en aanslag tot lirieke het hy al duisende mense se denke en harte aangeraak en verander. Ons het 'n lekker d...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 15: DANIËLLA VAN HEERDEN from 2017-11-20T20:59:09

Daniëlla van Heerden is een van Suid Afrika se top joernaliste. In haar soeke na die waarheid is sy iemand wat altyd die goeie of inspirerende kant van 'n storie sien. Sy is ook 'n Potchefstromer e...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 14: ENEMY OF THE PEOPLE - BOEKVRYSTELLING from 2017-11-15T20:59:08

Adriaan Basson(News24) en Pieter du Toit(Huffington Post) se boek getiteld: "Enemy of the People" het sopas die rakke getref. Die boek handel oor hoe Jacob Zuma al vir 10 jaar lank elke beweging ha...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 13: PIETER-LOUIS MYBURGH from 2017-11-15T14:27:38

Nie alle superhelde dra mantels nie en nie alle rockstars staan agter ’n mikrofoon nie. Pieter-Louis Myburgh is ’n ondersoekende joernalis wat die boek: “The Republic of Gutpa, A Story Of State Cap...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 12: SCHALK VAN HEERDEN from 2017-11-08T04:59:28

Schalk van Heerden is een van ons generasie se voorste denkers en leiers wanneer dit kom by versoening in Suid Afrika. Schalk werk tans saam Roelf Meyer en hulle organisasie se naam is "Youth Zones...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 11: EMO ADAMS from 2017-10-30T06:23:56

Emo Adams is nie net een van ons land se voorste kunstenaars en televisiepersoonlikhede nie. Hy is ook iemand wat nie bang is om ’n stem te wees vir die wat nie stemme het nie. Hy is iemand wat bes...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 10: GIELIE HOFFMAN from 2017-10-23T07:10:43

Gielie Hoffman is een van my gunsteling denkers en skrywers van ons generasie. Hy het 'n manier om die moeilike maar regte vrae te vra sodat jy self by die antwoord uitkom. Sy rubrieke is tydloos e...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 9: HUNTER KENNEDY (FOKOFPOLISIEKAR) from 2017-10-16T05:30:48

Hunter Kennedy(Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties) is nie net ’n fenominale digter, skrywer en musikant nie maar hy is ook iemand wat nie skaam is om te erken hy geniet ’n Britney Spears tre...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 8: PEACH VAN PLETZEN from 2017-10-09T22:01

Peach van Pletzen is nie net een van ons land se beste vervaardigers en musikante nie maar hy is ook iemand wat sy elke musikale besluit haarfyn beplan. Die uiteenlopendheid van Yesterday's Pupil, ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 7: IVOR SWARTZ from 2017-09-29T22:55:51

Ivor Swartz is 'n jeugwerker in Johannesburg. Sy lewe en beroep is om 'n lig te wees maar hoe is mens 'n lig wanneer jy een van die donkerste verledes denkbaar het? Ivor was 15 jaar oud toe hy deel...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 6: BIBI SLIPPERS (SKRYWER EN DIGTER) from 2017-09-21T11:32:21

Ek gesels met die digter Bibi Slippers oor haar digbundel "Fotostaatmasjien". Ons probeer uitvind oor "struggle poetry" en hoe dit in vandag se tyd lyk. Sy vertel my ook oor haar obsessie met pop m...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 5: DEON MEIRING from 2017-09-17T09:00:19

Ek gesels met Deon Meiring(Glaskas en Dans Dans Lisa) oor hoe dit gebeur het dat hy op 15 jarige ouderdom een van sy grootste liedjies ooit geskryf het, hoe hy dit reggekry het om by die Springbok ...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 4: HÉLÈNE OPPERMAN LEWIS from 2017-09-11T16:00

Hélène Opperman Lewis is 'n sielkundige wat die boek, Apartheid: Britain's bastard child geskryf het. Die boek ondersoek die verwoestende rol wat vernedering van die Afrikaner deur die Britte gespe...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 3: EWALD JANSEN VAN RENSBURG from 2017-09-08T11:38:28

Vervaardiger en kitaarspeler vir die band "Monark". Hy was die vervaardiger van al Straatligkinders se albums en is deesdae een van die beste vervaardigers in die Suid Afrikaanse musiekbedryf en is...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 2: BEER ADRIAANSE from 2017-09-04T14:01:32

Ek gesels met Beer oor die legendariese MK Avontoere, sy passie vir stories en films asook ons rol as wit afrikaners in Suid Afrika. Hy deel ook 'n storie van 'n noue ontkoming tydens 'n vlug Johan...

Listen
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 1: KOBUS GALLOWAY (IdeesVolVrees) from 2017-09-04T11:34:50

Ek het met Kobus gesels oor hoe hy begin het met sy sketse asook die uitdagings van om jou passie met die harde realiteite van die wêreld te kombineer.

Listen