EPISODE 6: BIBI SLIPPERS (SKRYWER EN DIGTER) - a podcast by BOUWER BOSCH

from 2017-09-21T11:32:21

:: ::

Ek gesels met die digter Bibi Slippers oor haar digbundel "Fotostaatmasjien". Ons probeer uitvind oor "struggle poetry" en hoe dit in vandag se tyd lyk. Sy vertel my ook oor haar obsessie met pop musiek en gee meer konteks agter die ses sekonde video waar sy met Breyten Breytenbach langarm. Ja, jy het reg gelees. Langarm met Breyten Breytenbach.

Further episodes of NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Further podcasts by BOUWER BOSCH

Website of BOUWER BOSCH