Uit 'n ander hoek 13 September 2020 - a podcast by RSG

from 2020-09-13T17:00

:: ::

Is elke woord in die Bybel letterlik waar, en hoe moet mens die Bybel in die regte konteks lees? Jean Oosthuizen praat met die Ou-Testamentici, prof. Louis Jonker en dr. Gerda de Villiers, oor die teenstrydighede in die Bybel.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG