Podcasts by Uit n ander hoek

Uit 'n ander hoek

Daar word eerlik en reguit oor geloof gesels, en nie geskroom om minder bekende en selfs uitdagende denkrigtings oor geloof en spiritualiteit te ondersoek nie.

Further podcasts by RSG

Podcast on the topic Religion und Spiritualität

All episodes

Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 27 September 2002 from 2020-09-27T17:00

Hoe belangrik is ʼn oop gesprek oor geloof, en wat is die voorwaardes vir ʼn sinvolle openbare gesprek oor religie? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die filosoof prof. Louise du Toit van die Univer...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 20 September 2020 from 2020-09-20T17:00

Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe die toekoms van geloof of spiritualiteit lyk ná Covid-19, en hoe die pandemie mense se spiritualiteit beïnvloed? Sy gaste is die toekomskundige, dr. Piet Mu...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 13 September 2020 from 2020-09-13T17:00

Is elke woord in die Bybel letterlik waar, en hoe moet mens die Bybel in die regte konteks lees? Jean Oosthuizen praat met die Ou-Testamentici, prof. Louis Jonker en dr. Gerda de Villiers, oor die ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 6 September 2020 from 2020-09-06T17:00

As godsdiens veronderstel is om na vrede te streef, waarom is daar dan so baie godsdiensgeweld in die wêreld? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die godsdienskenners proff. Farid Esack en Willie Es...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 30 Augustus 2020 from 2020-08-30T17:00

Die digters Lina Spies en Daniel Hugo vertel waarom wil hulle nie bekendstaan as Christelike digters nie. Jean Oosthuizen wil by hulle weet wat die verskil is tussen Christelike gedigte en religieu...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 23 Augustus 2020 from 2020-08-23T09:01

Wat is die nut van gebed in die moderne tyd? Waarvoor bid mens vandag, en is daar iets soos gebedsgenesing? Dit is van die vrae waaroor Jean Oosthuizen met sy gaste, die teoloë prof. Hansie Wolmara...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 16 Augustus 2020 from 2020-08-16T09:04

Dit verg ʼn lang akademiese studie om ʼn predikant te word. Is hulle voorbereid op dit wat in die praktyk op hulle wag wanneer hulle klaar studeer het? Jean Oosthuizen gesels hieroor met die teoloog,...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 9 Augustus 2020 from 2020-08-09T10:45

Rassisme steek oral in die samelewing kop uit. Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe staan sake hieroor in die kerk. Sy gaste is Etienne Snyman van die NG Kerk en Hanzline Davids van die Verenig...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 2 Augustus 2020 from 2020-08-01T22:15

Hoe verskil die Jesus waarvan ons in die kerk leer, van Jesus wat 2 000 jaar gelede in Galilea se stofstrate rondgeloop het? Jean Oosthuizen praat met die teoloë, proff. Andries van Aarde en Pieter...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 26 Julie 2020 from 2020-07-25T22:00

Die meeste Christelike kerke bely hulle glo aan een algemene Christelike Kerk. Waarom is daar dan soveel verskillende Christelike denominasies, en hoekom skeur kerke? Jean Oosthuizen praat hieroor ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 19 Julie 2020 from 2020-07-19T10:30

Gelowiges hoor van kleins af dat die mens wik, maar God beskik. Is dit so? Jean Oosthuizen wil by filosoof Anton van Niekerk en teoloog Evard Huisamen weet wat dink hulle van God se voorsienigheid.

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 12 Julie 2020 from 2020-07-12T21:59

Kindermolesteerders en pedofiele is dikwels mense in die samelewing van wie mens dit die minste verwag. Jean Oosthuizen gesels met skrywer Christine Barkhuizen-Le Roux en oud politikus Pierre-Jeann...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 5 Julie 2020 from 2020-07-05T17:00

Die Covid-19-pandemie maak ons opnuut bewus van ons weerloosheid, en laat mens onwillekeurig nadink oor die dood. Jean Oosthuizen gesels met praktiese teoloog, prof. Cas Weppener, en die Oud-Testam...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 30 Junie 2019 from 2019-06-29T22:15

Waarom is so baie mense in die wêreld gelowig ondanks al die moord en doodslag wat in die naam van godsdiens gepleeg is? Is godsdiens ʼn kruk, ʼn kuur, ʼn krankheid of dalk al drie? Jean Oosthuizen pr...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 23 Junie 2019 from 2019-06-22T22:00

As daar een onderwerp is wat gelowiges oor die eeue fassineer is dit die duiwel of Satan. Sommige beskou die Duiwel as 'n mitiese figuur wat boosheid uitbeeld. Ander glo Satan is 'n werklike persoo...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 16 Junie 2019 from 2019-06-16T17:00

Hoe moet ons die heilige boeke soos die Bybel en die Koran vandag lees en is alles wat daarin staan waar en onfeilbaar? Jean Oosthuizen gesels met prof Farid Esack, ʼn professor in godsdiensstudies ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 9 Junie 2019 from 2019-06-09T17:00

Morele kodes tussen gelowiges en ongelowiges is merkwaardig dieselfde. Jean Oosthuizen wil by die filosoof prof. Anton van Niekerk en die paleontoloog dr. Jurie van den Heever weet waar kom moralit...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 2 Junie 2019 from 2019-06-02T17:00

Humanisme lok uiteenlopende reaksies by mense uit. Vir sommige mense is humanisme ʼn skeldwoord. Ander sien dit as ʼn lofwaardige passie vir menswaardigheid en geregtigheid. Jean Oosthuizen gesels me...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 26 Mei 2019 from 2019-05-26T17:00

Die woord spiritualiteit is deesdae 'n gonswoord binne en buite die kerk. Dit word gewoonlik geassosieer met een of ander geloof in ʼn bonatuurlike wese. Jean Oosthuizen wil by dr. Abel Pienaar, dir...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 19 Mei 2019 from 2019-05-19T17:00

Wat beteken ʼn sekulêre staat, en moet gelowiges bekommerd wees as die land se grondwet die hoogste gesag is, en nie die Bybel, Koran, Tora of enige ander heilige boek nie? Jean Oosthuizen gesels me...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 12 Mei 2019 from 2019-05-12T17:00

Al hoe minder mense woon Sondae eredienste by, en hoofstroomkerke se lidmaatgetalle daal skerp. Wat is dit wat mense motiveer om steeds kerk toe te gaan, en wat is die dinge wat mense van die kerk ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 5 Mei 2019 from 2019-05-05T17:00

Kan Moslems en Christene saam bid, en is hulle almal kinders van God? Jean Oosthuizen gesels met prof. Louis Jonker, Oud Testamentikus by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Teologie, en Sje...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 28 April 2019 from 2019-04-28T17:00

Hoe moet Suid-Afrikaners die uitdagings van godsdiens- en kultuurdiversiteit hanteer in ʼn land met soveel uiteenlopende geloofs- en kultuurverskille? Jean Oosthuizen praat met prof. Xolile Simon va...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 21 April 2019 from 2019-04-21T17:00

Wat beteken vergifnis, en kan mens iemand vergewe sonder dat geregtigheid geskied? Jean Oosthuizen gesels met Lukhanyo Calata, wie se pa deur die polisie vermoor is, en Deon Snyman van die Restitut...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 14 April 2019 from 2019-04-14T17:00

Hoe lyk ʼn sterwende kerk? En kan ʼn nuwe reformasie of hervorming ʼn sterwende kerk van uitwissing red? Dit is van die vrae wat Jean Oosthuizen stel aan twee kerkhistorici, prof. Erna Oliver en dr. W...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 7 April 2019 from 2019-04-07T17:00

Wat beteken gesonde selfliefde? 'n Mens kan slegs met gesonde selfliefde na ander uitreik teenoor narsisme of sieklike selfliefde. Jean Oosthuizen gesels hieroor met dr. Kobus Anthonissen en ds. Ll...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 6 Januarie 2019 from 2019-01-06T17:00

Die tien gebooie is deel van ʼn lang lys wette in die Bybel, maar waar kom dit vandaan en wie het dit regtig geskryf? Jean Oosthuizen wil by twee Ou Testament-kenners, proff. Louis Jonker en Sakkie ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 30 Desember 2018 from 2018-12-30T17:00

Ahimsa is een van die belangrikste beginsels in die Hindoegeloof en ander Oosterse lewensfilosofieë soos Boeddhisme. Dit is ʼn lewenswyse geskoei op eerbied en geweldloosheid teen alle vorms van lew...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 23 Desember 2018 from 2018-12-23T17:00

Hoe maak mens vrede met die verlede? Jean Oosthuizen gesels hieroor met dr. Hendrik Verwoerd se kleinseun, Wilhelm Verwoerd, en Charl-Johann Lingenvelder, die man op se lewe die rolprent, Kanarie, ...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek 16 Desember 2018 from 2018-12-16T17:00

Jean Oosthuizen wil by teoloog dr. Nadia Marais en advokaat Jan Heunis weet wat billike diskriminasie is, of geloofsgemeenskappe ook billike diskriminasie mag toepas, en tot water mate mag hulle te...

Listen
Uit 'n ander hoek
Uit 'n ander hoek from 2017-09-17T17:00

Hoe vind mens troos wanneer jou kind vermoor word, of jou vrou sterf skielik in ? motorongeluk, en maklike antwoorde vanuit die godsdiens of die kerk maak nie meer sin nie? Jean Oosthuizen gesels m...

Listen