Uit 'n ander hoek 14 April 2019 - a podcast by RSG

from 2019-04-14T17:00

:: ::

Hoe lyk ʼn sterwende kerk? En kan ʼn nuwe reformasie of hervorming ʼn sterwende kerk van uitwissing red? Dit is van die vrae wat Jean Oosthuizen stel aan twee kerkhistorici, prof. Erna Oliver en dr. Willem Oliver van Unisa.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG