Uit 'n ander hoek 16 Junie 2019 - a podcast by RSG

from 2019-06-16T17:00

:: ::

Hoe moet ons die heilige boeke soos die Bybel en die Koran vandag lees en is alles wat daarin staan waar en onfeilbaar? Jean Oosthuizen gesels met prof Farid Esack, ʼn professor in godsdiensstudies verbonde aan die Universiteit Johannesburg en doktor Peter Nagel, Senior Lektor: Ou en Nuwe Testament by die Universiteit Stellenbosch, oor Skrifgesag.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG