Uit 'n ander hoek 2 Augustus 2020 - a podcast by RSG

from 2020-08-01T22:15

:: ::

Hoe verskil die Jesus waarvan ons in die kerk leer, van Jesus wat 2 000 jaar gelede in Galilea se stofstrate rondgeloop het? Jean Oosthuizen praat met die teoloƫ, proff. Andries van Aarde en Pieter Craffert oor die historiese Jesus.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG