Uit 'n ander hoek 2 Junie 2019 - a podcast by RSG

from 2019-06-02T17:00

:: ::

Humanisme lok uiteenlopende reaksies by mense uit. Vir sommige mense is humanisme ʼn skeldwoord. Ander sien dit as ʼn lofwaardige passie vir menswaardigheid en geregtigheid. Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë, dr. Ben du Toit en prof. Pieter Craffert, om agter die kap van die byl te probeer kom oor die werklike betekenis van humanisme.

Further episodes of Uit 'n ander hoek

Further podcasts by RSG

Website of RSG